Seemeeu Vis en Chips

Seemeeu Vis en Chips Local Fresh Fish โ€ข From Ocean to Plate
Where friendly faces serve great taste!
(1)

Dis koud. Dis nat. Dis die perfekte verskoning om nie vandag te kook nie ๐Ÿ˜… Laat ons jou vandag bederf!โ€ผ๏ธ ๐—ฆ๐—น๐—ฒ๐—ด๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ...
03/09/2026

Dis koud. Dis nat. Dis die perfekte verskoning om nie vandag te kook nie ๐Ÿ˜… Laat ons jou vandag bederf!

โ€ผ๏ธ ๐—ฆ๐—น๐—ฒ๐—ด๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ฒ๐—ป ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ถ๐—ด

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Hoekom self kook as ons die werk (en die skottelgoed) vir jou kan doen? Kom bederf jouself โ€“ aansit of wegneem! Want par...
31/08/2026

Hoekom self kook as ons die werk (en die skottelgoed) vir jou kan doen?

Kom bederf jouself โ€“ aansit of wegneem! Want party dae verdien jy net โ€™n bietjie minder kosmaak en โ€™n bietjie meer lekker eet...

โ€ผ๏ธ ๐—ฆ๐—น๐—ฒ๐—ด๐˜€ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด, ๐——๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ฒ๐—ป ๐—ฆ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐—ด๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ถ๐—ด
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Vrydag = Seemeeu Vis & Chips natuurlik ๐Ÿ˜‰Want kom ons wees eerlikโ€ฆ hierdie weer vra sommer vir 'n lekker bederf! Of jy no...
28/08/2026

Vrydag = Seemeeu Vis & Chips natuurlik ๐Ÿ˜‰

Want kom ons wees eerlikโ€ฆ hierdie weer vra sommer vir 'n lekker bederf! Of jy nou aansit of wegneem โ€” maak jou Vrydag nog lekkerder by ons!

๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐ŸŸ ๐™Š๐™ฃ๐™ฉ๐™๐™ค๐™ช: ๐™€๐™ก๐™ ๐™š ๐™™๐™–๐™œ ๐™ž๐™จ ๐™ฅ๐™š๐™ฃ๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ๐™–๐™ง๐™ž๐™จ ๐™™๐™–๐™œ ๐™—๐™ฎ ๐™ค๐™ฃ๐™จ!

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Ons bekende kerryvis word met sorg gemaak โ€” vol geur, tradisie en daai smaak wat mense laat terugkom vir nog ๐ŸคคOns deure ...
25/08/2026

Ons bekende kerryvis word met sorg gemaak โ€” vol geur, tradisie en daai smaak wat mense laat terugkom vir nog ๐Ÿคค

Ons deure is oop tot 19h00 vanaand! Gooi โ€™n kerrievis saam met jou bestelling vandag. Wegneem of aansit, laat ons jou bederf ๐Ÿฉต

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐ŸŸ Onthou: Elke dag is pensionaris dag by ons!
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Ons het iets spesiaals vir die โ€œgoue generasieโ€โ€ฆ Hier vier ons wysheid, stories en goeie smaak โ€“ elke liewe dag!๐๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š...
20/08/2026

Ons het iets spesiaals vir die โ€œgoue generasieโ€โ€ฆ Hier vier ons wysheid, stories en goeie smaak โ€“ elke liewe dag!

๐๐ž๐ง๐ฌ๐ข๐จ๐ง๐š๐ซ๐ข๐ฌ ๐’๐ฉ๐ž๐ฌ๐ข๐š๐ฅ๐ž ๐€๐š๐ง๐›๐ข๐ž๐๐ข๐ง๐ ๐ž:
โญ๏ธ 2 Hake + Chips R140
โญ๏ธ Hake, Calamari + Chips R140
โญ๏ธ 1 Hake + Chips R100

Perfek vir โ€™n rustige aansit-ete of โ€™n vinnige wegneem op pad huis toe. Hier by ons glo ons: goeie kos en goeie geselskap hoort saam.
Kom loer in en laat ons jou bederf โ€“ jy het dit verdien ๐Ÿ˜„

๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐ŸŸ ๐™Š๐™ฃ๐™ฉ๐™๐™ค๐™ช: ๐™€๐™ก๐™ ๐™š ๐™™๐™–๐™œ ๐™ž๐™จ ๐™ฅ๐™š๐™ฃ๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ๐™–๐™ง๐™ž๐™จ ๐™™๐™–๐™œ ๐™—๐™ฎ ๐™ค๐™ฃ๐™จ!
๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Die luggie is vanmรดre ysig, maar ons het die perfekte oplossing ๐Ÿ”ฅWarm kos. Warm mense. Warm plek.Ons deure maak 10h30 oo...
17/08/2026

Die luggie is vanmรดre ysig, maar ons het die perfekte oplossing ๐Ÿ”ฅ
Warm kos. Warm mense. Warm plek.

Ons deure maak 10h30 oop. Kom maak jouself tuis, laat ons jou bederf!

๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐ŸŸ ๐™Š๐™ฃ๐™ฉ๐™๐™ค๐™ช: ๐™€๐™ก๐™ ๐™š ๐™™๐™–๐™œ ๐™ž๐™จ ๐™ฅ๐™š๐™ฃ๐™จ๐™ž๐™ค๐™ฃ๐™–๐™ง๐™ž๐™จ ๐™™๐™–๐™œ ๐™—๐™ฎ ๐™ค๐™ฃ๐™จ!

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Man, die weer vra mos nou vir 'n lekker bederf en dan's dit Vrydag ook nog ๐ŸŽ‰Aansit of wegneem, geniet die lekkerte van S...
14/08/2026

Man, die weer vra mos nou vir 'n lekker bederf en dan's dit Vrydag ook nog ๐ŸŽ‰

Aansit of wegneem, geniet die lekkerte van Seemeeu Vis & Chips!

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

Maak middag of self aandete vanaand maklik met 'n Sappige Burger & Chips vir net R80!๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 647...
11/08/2026

Maak middag of self aandete vanaand maklik met 'n Sappige Burger & Chips vir net R80!

๐Ÿ“ฒ WhatsApp bestellings: 078 415 6473
๐ŸŸ Oop: Ma โ€“ Vry: 10h30 โ€“ 19h00, Sat: 10h30 โ€“ 15h00
๐Ÿ“ Langstraat 65, Die Ou Bakhuis Sentrum, Grootbrak

As jy vandag wil kook... respekteer ons jou besluit ๐Ÿ˜…Maar as jy eerder lus is vir bederf en 'n langnaweek sonder skottel...
07/08/2026

As jy vandag wil kook... respekteer ons jou besluit ๐Ÿ˜…Maar as jy eerder lus is vir bederf en 'n langnaweek sonder skottelgoed... dan weet jy waar om ons te kry!

๐ŸŒธ Onthou net: Maandag (10 Augustus) rus ons ook bietjie vir Vrouedag.

Baie dankie aan die dames wat elke dag agter die skerms Seemeeu laat werk ๐Ÿ’™

Address

65 Lang Straat Bergsig, Great Brak River
Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 10:30 - 19:00
Tuesday 10:30 - 19:00
Wednesday 10:30 - 19:00
Thursday 10:30 - 19:00
Friday 10:30 - 19:00
Saturday 10:30 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seemeeu Vis en Chips posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share