JAX Unlimited

JAX Unlimited Good coffee , good company and an even better view at Jax Unlimited in Groot Brakrivier

Great Sunday Smoothies with lekke peopleπŸ“πŸ‡πŸŽπŸ’πŸ«πŸ₯
04/10/2026

Great Sunday Smoothies with lekke peopleπŸ“πŸ‡πŸŽπŸ’πŸ«πŸ₯

04/10/2026
πŸŽ‰ πŸŽ‰ DIT IS VANDAG! πŸŽ‰Ons is amptelik oop by ons NUWE PERSEEL! β˜•οΈKom kuier, geniet iets lekkers en vier dit saam met ons! ...
02/10/2026

πŸŽ‰ πŸŽ‰ DIT IS VANDAG! πŸŽ‰

Ons is amptelik oop by ons NUWE PERSEEL! β˜•οΈ

Kom kuier, geniet iets lekkers en vier dit saam met ons! πŸ₯³

Ons is tot laat oop – almal is welkom! 🐾✨

πŸ“ 2 Mossieneslaan, Groot Brakrivier
(Oorkant die skoenfabriek)

Jax Unlimited – waar elke kuier ’n ervaring is!

🌳 Ontmoet die legendariese Groot Peperboom van Groot-Brakrivier by JAX Unlimited 🌳Hierdie indrukwekkende Peperboom (Schi...
01/10/2026

🌳 Ontmoet die legendariese Groot Peperboom van Groot-Brakrivier by JAX Unlimited 🌳

Hierdie indrukwekkende Peperboom (Schinus molle) is ’n ware plaaslike baken en word beskou as een van die grootste bekende peperbome in Suid-Afrika.

✨ Meer as 11 meter in stam-omtrek
✨ Geskatte ouderdom van 150–200 jaar
✨ Verbind met die vroeë geskiedenis van Groot-Brakrivier en die Searle-familie, wat hulle in 1859 hier gevestig het
✨ ’n Unieke historiese boom wat beslis ’n foto-stop werd is!

πŸ“Έ Kom bewonder die boom, neem ’n foto en ervaar ’n stukkie van Groot-Brakrivier se geskiedenis.

β˜• Daarna is Jax Unlimited by 2 Mossieneslaan net die plek om te kom ontspan, iets lekkers te geniet en jou besoek af te sluit.

🌿 Kom ontdek die boom en kuier gesellig by ons🌿

Vrydag middag.Heerlike Roosterkoek. Kom se Hellllo
01/10/2026

Vrydag middag.Heerlike Roosterkoek. Kom se Hellllo

Heerlike β˜•οΈen 🍰
01/10/2026

Heerlike β˜•οΈen 🍰

Kom kies jou Vrugte,en ons maak vir jou n awesome delicious SmoothieπŸŽπŸ‡πŸ“πŸ₯πŸ’πŸ«
01/10/2026

Kom kies jou Vrugte,en ons maak vir jou n awesome delicious SmoothieπŸŽπŸ‡πŸ“πŸ₯πŸ’πŸ«

Opening 30/09/26
29/09/2026

Opening 30/09/26

25/09/2026

β˜•πŸΎ OPENING SOONβ˜•πŸΎ

JAX UNLIMITED HET ’N NUWE PERSEEL!

πŸ“ 2 Mossienes-laan, Groot Brakrivier
πŸ“ Op die hoek, reg oorkant die Grasshopper-skoenfabriek

Kom kuier en ontdek ons nuwe en interessante spyskaart, met iets vir elke lus! πŸ˜‹

🍳 Ontbyt – probeer gerus ons heerlike Breakfast Bun
πŸ“ Vars vrugte-smoothies
πŸ₯€ Romerige milkshakes
🍦 Roomys
β˜• En natuurlik… ons bekende Jax Premium Koffie

Maar dis nie al nie! ❀️

🌿 Laatmiddag-kuiers met musiek wag op julle, onder die grootste peperboom in Afrika! 🎢🌳

✨ NUWE PERSEEL. NUWE SPYSKAART. DIESELFDE JAX-ATMOSFEER. ✨

🐾 Jax Unlimited – Come for the coffee, stay for the vibe! β˜•πŸŽΆ

Address

2 Mossieneslaan, Groot Brakrivier
Groot-Brakrivier
6526

Opening Hours

Monday 06:15 - 17:00
Tuesday 06:15 - 17:00
Wednesday 06:15 - 17:00
Thursday 06:15 - 17:00
Friday 06:15 - 17:00
Saturday 07:15 - 17:00

Telephone

+27834094688

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JAX Unlimited posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share