Die Ou Pastorie Teetuin

Die Ou Pastorie Teetuin Die Hart van Groot Brakrivier. Heerlike etes, verskeidenheid tuisgebak en geskenke
(298)

🌺 Uit ons tuin, reguit na ons tafel… 🌺Vandag is ons tafels ekstra spesiaal. Die pragtige poppies kom sommer uit ons eie ...
05/09/2026

🌺 Uit ons tuin, reguit na ons tafel… 🌺
Vandag is ons tafels ekstra spesiaal. Die pragtige poppies kom sommer uit ons eie tuin, met liefde deur Joe geplant. 🌿❤️

04/09/2026

🥶 Kry jy koud?

Kom kuier gerus by Die Ou Pastorie Teetuin. ☕🤎
Hier wag ’n warm koppie koffie, iets lekkers om te eet en sommer daardie lekker Pastorie-geselligheid.

🔥 Warm op.
☕ Kuier ’n bietjie.
🤎 Voel sommer tuis.

Ons sien jou by Die Ou Pastorie!

📍 8 Langstraat, Groot-Brakrivier

25/08/2026
🥐☕ BREAKFAST BUFFET BY DIE OU PASTORIE 🍳🥓Daar is min dinge so lekker soos ’n tafel vol ontbyt, vars koffie en goeie gese...
19/08/2026

🥐☕ BREAKFAST BUFFET BY DIE OU PASTORIE 🍳🥓
Daar is min dinge so lekker soos ’n tafel vol ontbyt, vars koffie en goeie geselskap. 🤎
Kom begin jou dag rustig by Die Ou Pastorie met ons heerlike Breakfast Buffet — ’n bietjie van alles, net soos ’n lekker ontbyt moet wees!
Bring die familie, bring ’n vriendin… en bring beslis jou eetlus! 😋
📍 Die Ou Pastorie Teetuin
Langstraat 8, Groot-Brakrivier
Goeie kos. Warm koffie. Mooi mense. Pastorie-kuier. 🌿☕

Pragtige kantboekies en stylvolle haarbande – elkeen met daardie sagte, romantiese vintage gevoel waarvan ons so hou. 🤍P...
19/08/2026

Pragtige kantboekies en stylvolle haarbande – elkeen met daardie sagte, romantiese vintage gevoel waarvan ons so hou. 🤍
Perfek as ’n klein geskenkie vir iemand spesiaal… of sommer net ’n bederfie vir jouself.

Kom loer gerus in.

📍 Die Ou Pastorie Teetuin
Langstraat 8, Groot-Brakrivier
✨ Mooi goedjies met liefde gemaak.

Lekkerte
18/08/2026

Lekkerte

Kom kry jou Knypkoek en Koffie. .......
09/08/2026

Kom kry jou Knypkoek en Koffie. .......

Address

Langstraat Nr 8
Groot-Brakrivier
6525

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ou Pastorie Teetuin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Ou Pastorie Teetuin:

Shortcuts

Share

Category