Koöperasie Steakhouse

Koöperasie Steakhouse Family Restuarant and Bar Come and enjoy good food and a great vibe

22/11/2023
22/11/2023
09/11/2022

Goeiemôre alle kliënte van Koöperasie Steakhouse. Ons hoop almal het nog die blinkkant bo!
Ons wil asb omverskoning vra vir alle ongerief wat mag voortspruit uit die kragonderbrekings. Ons moes die moeilike besluit neem om tydens party kragonderbrekings toe te bly agv die hoë onkostes verbonde aan dit! Indien daar 3 x kragonderbrekings per dag is, moet ons ongelukkig 1 keer nie die kragopwekker gebruik nie, gewoonlik is dit die oggendskof, die 7uur skof wat ons toe gaan bly tot 9uur wanneer die krag weer aangaan. Dit is ñ moeilike besluit wat geneem moes word. Ons vra groot omverskoning vir die ongerief maar belowe om julle weer te bedien met die grootste liefde wanneer die krag weer aan is. Ons is ook besig omte werk aan ons atmosfeer wat die afgelope tyd skade gely het agv bestuur! Ons belowe dit is op ons agenda om so spoedig moontlik ñ opposing te probeer kry! Enige voorstelle sal waardeer word.
Met opregte dankbaarheid teenoor elke kliënt
Die bestuur

Address

5 Barlow Street
Groblersdal
0470

Opening Hours

Monday 08:00 - 21:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 21:00
Saturday 08:00 - 21:00

Telephone

+27824500467

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koöperasie Steakhouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Koöperasie Steakhouse:

Share

Category