Bridge House

Bridge House Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bridge House, Coffee shop, 73 Hope Street, George.

Where there’s always something to discover! ✨
β˜• Coffee Shop β€’ 🎁 Gift Shop β€’ πŸ’‡ Hair Studio
🌱 Plant Nursery β€’ πŸ‘— Clothing Store
Come browse, relax, shop local and enjoy a great coffee. ❀️
Your local little hub in George β€” come visit us!

πŸŒ™ NIGHT MARKET – DATUMVERANDERING πŸŒ™Hi almal 😊Ons wil graag net met julle bevestig dat ons die Night Market se datum wil ...
02/09/2026

πŸŒ™ NIGHT MARKET – DATUMVERANDERING πŸŒ™
Hi almal 😊

Ons wil graag net met julle bevestig dat ons die Night Market se datum wil skuif na Vrydag, 4 September, van 16:00–20:00.

Ons voel dit sal beter wees om die mark te skuif aangesien daar op die oorspronklike datum ’n groot rugbywedstryd is en ons reeds ’n laer belangstelling sien.

Ons hoop die nuwe datum werk vir almal en dat julle steeds saam met ons deel sal wees van ’n lekker aand! πŸ›οΈβœ¨

Baie dankie vir julle ondersteuning! 🌸

01/09/2026
01/09/2026
26/08/2026

NEW STOCK The Sparrow's Nest Nursery

POP IN NOT TO MISS OUT!

HOPESTREET 73
Bridge House BUILDING
GEORGE

🌿✨ BRIDGEHOUSE – Alles wat jy nodig het op één plek! ✨🌿Kom ervaar die beste van lokaal by Bridgehouse:πŸ›οΈ Itsi van AllesU...
23/04/2026

🌿✨ BRIDGEHOUSE – Alles wat jy nodig het op één plek! ✨🌿

Kom ervaar die beste van lokaal by Bridgehouse:
πŸ›οΈ Itsi van Alles

Unieke geskenke, dekor en iets vir elkeen!
πŸ‘— Elusive Fashion Boutique
Stylvol. Trendy. Selfvertroue wat jy dra!
πŸ’‡β€β™€οΈ Shear Illusion Hair Studio
Voel mooi. Lyk ongelooflik. Jou hare, hul passie.
🧁 Taylor Made Treats
Heerlike lekkernye wat met liefde gemaak is.

πŸ’š Shop. Pamper. Geniet. Groei.

Alles op één plek!
πŸ“ Bridgehouse – Jou community. Jou plek.
Kom vir een ding… bly vir alles!

Address

73 Hope Street
George
6529

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27720000000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bridge House posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category