09/03/2024
Holding this baby in my heart πβ₯οΈ
MESSAGE FROM Mayor Dirk KotzΓ© MOSSEL BAY
Mosselbaai-munisipaliteit het kennis geneem van politieke aansprake op sosiale media dat die vermiste Joshlin Smith van Saldanha na bewering in die Mosselbaai-omgewing opgemerk is.
Die bevelvoerder van KwaNonqaba-polisiestasie, Lt Kol Julius, het bevestig dat die SAPD, wat die mandaat het om hierdie uitsprake op te volg en te ondersoek, van die beweringe kennis geneem het.
Die SAPD het bevestig dat verdagtes vir die verdwyning van die vermiste sesjarige Joshlin in hegtenis geneem is en Donderdagoggend, 7 Maart in die Vredenburg-landdroshof sal verskyn.
Enige verdere navrae kan gerig word aan die polisiewoordvoerder Lt Kol Malcolm Pojie by 082 559 4665.
Mossel Bay Municipality has noted political claims on social media that the missing Joshlin Smith from Saldanha has allegedly been spotted in the Mossel Bay area.
The Station Commissioner of the KwaNonqaba Police, Lt Col Julius confirmed that the SAPS, mandated to follow up and investigate these utterances, has taken note of the allegations.
Police have confirmed that suspects were taken into custody for the disappearance of missing six-year-old Joshlin and will appear in the Vredenburg Magistrateβs Court on Thursday morning 7 March.
Any enquiries should be directed to police spokesperson Lt Col Malcolm Pojie on 082 559 4665.