01/09/2026
Ons het ’n groot wenner.
Baie geluk aan Enrico van Kleine Elvis Brew Rooihuiskraal, die wenner van die Elvis Brew en On-Fire veldtog.
Jou slippie is uit die poel getrek, en nou kom daar ’n Henley Sherwood 8 kaggel met ’n 4 m vlekvrye staalpyp jou kant toe, te danke aan ons veldtogvennote, On-Fire Fireplaces.
Sjoe. Dis ’n lekke wen.
Baie dankie aan elkeen wat ingeskryf het, koffie kom drink het, slippies ingevul het en saam met ons deel was van hierdie warm veldtog.