07/11/2025
WEN GROOT MET DIE STAALDAK!
Koop 2 doubles & ’n mix vir slegs R75 en staan ’n kans om ’n 4.5 L Buffelsfontein Brandewyn Limited Edition te wen!
🔸 Volg ons Facebook-blad
🔸 Gooi jou naam in die inskrywingsboks by Die Staaldak
🔸 Inskrywings sluit 31 Januarie 2026
🏆 Wenner word daarna op Facebook aangekondig!