Franskraal Akkommodasie

Franskraal Akkommodasie Franskraal Akkommodasie verhuring van n pragtige juweel.

11/01/2021

Hierdie pragtige selfsorg-vakansiehuis met 'n see-uitsig is in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Dié vissersdorpie bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos haaikyk, voetslaanroetes en heerlike restaurante. Die vakansiehuis is 5 minute se stap van die strand af.Die huis beskik oor 2 slaapkamers en h...

11/02/2020

Hierdie pragtige selfsorg see uitsig vakansiehuis is gelee in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Die vissersdorpie bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite van haai besigting, staproetes en heerlike restuarante. Die vakansiehuis bied see uitsig en is 5 min se stap tot by die see.

Slaapplek vir 5 persone met twee slaapkamers met dubbelbed elk. Dubbel slaapbank in leef area. Linne opsioneel teen ekstrafooi. Badkamer met bad en stort.
Braaigeriewe binne en buite.
Kombuis is volledig toegerus met 4 plaatstoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster, yskas/vrieskas, eetgerei, breekware.

Leefarea met binne braai. Vol DSTV in leefarea.
Arriveertyd: 14:00 - Vertrektyd 10:00.

TARIEWE:
R820 Buite seisoen
R1250 Paasnaweek & Desember/Januarie

Vir verdere navrae Whatsapp slegs 0741483361 of email: [email protected]. Oproepe sal hanteer word na 17:00.

Spesiale verblyf aanbod 25% afslag vanaf 2 Desember tot 9 Desember 2019
13/11/2019

Spesiale verblyf aanbod 25% afslag vanaf 2 Desember tot 9 Desember 2019

18/03/2019

Heerlik gebly in hierdie skoon en netjiese huis. Goed toegerus en waarde vir jou geld. Ek sal beslis weer daar gaan bly.
Alida Groenewald

27/02/2019

Dis die 2de keer wat ons van julle geriewe gebruik maak en kan dit sonder twyfel aanbeveel. Huis is baie gerieflik en kuier baie lekker. Baie om te verken en te doen. 💯%

22/01/2019

NAWEEKAANBOD 15% AF. Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum 2 nagte).Geldig 1 Feb 2019 tot 3 Feb 2019 per nag

14/01/2019

Ons is ook nou op Lekke Slaap vir bespreking gaan search onder Huisie op die Koppie.

12/01/2019

Hierdie pragtige selfsorg see uitsig vakansiehuis is gelee in Franskraal, 15 min vanaf Gansbaai. Die vissersdorpie bied 'n wye verskeidenheid aktiwiteite van haai besigting, staproetes en heerlike restuarante. Die vakansiehuis bied see uitsig en is 5 min se stap tot by die see.

Slaapplek vir 5 persone met twee slaapkamers met dubbelbed elk. Dubbel slaapbank in leef area. Linne opsioneel teen ekstrafooi. Badkamer met bad en stort.
Braaigeriewe binne en buite.
Kombuis is volledig toegerus met 4 plaatstoof, oond, mikrogolf, ketel, rooster, yskas/vrieskas, eetgerei, breekware.

Leefarea met binne braai. Vol DSTV in leefarea.
Arriveertyd: 14:00 - Vertrektyd 10:00.

TARIEWE:
R650 Buite seisoen
R950 Paasnaweek & Desember/Januarie

Vir verdere navrae Whatsapp slegs 0741483361 of email: [email protected]. Oproepe sal hanteer word na 17:00.

02/01/2019
01/01/2019

Address

Franskraal
Gansbaai
000

Opening Hours

Monday 00:00 - 23:59
Tuesday 00:00 - 23:59
Wednesday 00:00 - 23:59
Thursday 00:00 - 23:59
Friday 00:00 - 23:59
Saturday 00:00 - 23:59
Sunday 00:00 - 23:59

Telephone

+27 74 148 3361

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Franskraal Akkommodasie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Franskraal Akkommodasie:

Share