Die Palet Restaurant

Die Palet Restaurant Die Plaaskombuis met Zest
Teetuin Geskenke Funksies

22/10/2015

Baie dankie aan almal wat ons ondersteun het met ons vroue-oggend en aandmark verlede week!!! Ons wardeer elke persoon en kliƫnt opreg. Dankie dan ook aan Johan en Karen vir al julle moeite en opofferings om ons oggend program spesiaal te maak. Lekker naweek aan almal...

16/10/2015

MOET DIT NIE MIS NIE!!! DIE GROOT DAG IS AMPTELIK HIER!!!!! Kom maak asb 'n draai by DIE PALET RESTAURANT vandag!!! Ons gaan fees hou tot vannaand laat!!! Lekker dag aan almal hoop om julle by ons te sien!

14/10/2015

Hi almal!!! Slegs 2 DAE oor tot VRYDAG!!! Kaartjies vir VROUE-OGGEND is uitverkoop. Geen Kaartjies hoef vooraf bespreek of betaal te word vir AANDMARK nie!!! Kaartjies word by ingang gekoop R20 Volwassenses, R10 Kinders. PLEKKE IS ONBEPERK!!! Uitstallers is al vanaf 12h00 besig om uit te stal. AANDMARK SLUIT IN: Verskeidenheid van Stalletjies en Uitstallers, Hope Vermaak vir Kinders, Kontantkroeg, Musiek kunstenaar, Opelug Vure, Koffiekroeg, Koek tafel, Roomys Tafel, Seekos Paella, Skaapspit, Shawarmas, Hoendervlerkies, Varkworsies, Kaas & Wyn Tafel. Kom as Vriende, Gesinne, Families en geniet die HEEL EERSTE AANDMARK in FRANKFORT.

12/10/2015

Vrydag 16 OKTOBER. VROUE-OGGEND vanaf 09:00-12:00 SPREKER KAREN STADLER. "I hope against all hopelessness in this world, you will find peace in your life. Saying I will pray for you means I will. the God of Hope be with you"

12/10/2015

Vrydag 16 OKTOBER. VROUE-OGGEND vanaf 09:00-12:00 SJEF JOHAN LOURENS se eie woorde aan ons. "EK het 'n passie vir enige kos wat ANDERS is, bly geinspireerd, is lief vir nuwe uitdagings en verander die vorm en voorkoms van alledaagse hartlike kos."

12/10/2015

VYF DAE tot ons VROUE-OGGEND en AANDMARK. Slegs 11 sitplekke nog beskikbaar vir VROUE-OGGEND. Kaartjies is te koop by Die Palet. AANDMARK is vir almal en plekke is ONBEPERk!!! Bring jou vriende en familie en kom kuier saam by Frankfort se EERSTE AANDMARK. Dit gaan 'n groot feestelikheid wees. Ons hoop om amal daar te sien!!! Vir meer inligting skakel Ria 082 459 6387 / Simone 079 879 7013.

02/10/2015

JOHAN LOURENS, gekwalifiseerde proffesionele sjef met Grande Diploma in Culinary arts van Prue Leith Chefs Acadamy kom lewer 'n kos demonstrasie Vrydag 16 Oktober met ons VROUE-OGGEND! Hy is huidiglik Chef de Partie van Hot Kitchen by die Inanda Polo klub in Sandton Johannesburg. Hy het ook al gwerk by DW Eleven 13, wat as een van die TOP 10 restaurante in Suid-Afrika aangewys is. Moet dit nie mis nie!!!

02/10/2015

KAREN STADLER van Mosselbaai kom gesels Vrydag 16 Oktober oor verlies en hoop. "Ek glo vas dat die Here 'n baie spesifieke plan met my lewe het. Ek het 'n opregte begeerte om my Skeppingsdoel uit te leef! Ek glo dat Hy, soos Romeine 8:28 beloof, alles ten goede sal laat meewerk sodat ek weer vir Hom 'n loflied sal sing. Om die "tweede lewe" wat ek ontvang het aan te gryp en te volhard - tot op daardie blye dag dat ek met my gesin herenig sal word.

30/09/2015

VROUE-OGGEND VRYDAG 16 OKTOBER vanaf 9:00-12:00 met SPREKER Karen Stadler en SJEF Johan Lourens. Beperkte aantal sitplekke! Moet dit nie misloop nie! Kaartjies beloop R150 p.p sluit koffie in asook 'n proesel van die kos demonstrasie! Dit gaan 'n heerlike oggend wees. Bring 'n vriendin of familielid en kom deel in hierdie spesiale dag****

15/09/2015
Hier by die Palet eet ons die vleis tot op die been!!!
14/09/2015

Hier by die Palet eet ons die vleis tot op die been!!!

Wortelkoek
14/09/2015

Wortelkoek

Address

Baumann Straat 10
Frankfort
9830

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

0824596387

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Palet Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Palet Restaurant:

Share