Bumbo Pies

Bumbo Pies Warm tuisgemaakte pasteie. Nou beskikbaar op die hoek van 5de straat en Losberg laan. Winkel nr6. Ons het ook bevrore pasteie in die diepvries.

20/09/2026
Bestel ons heerlike Mac & Cheese vir slegs R150.Bestellings moet minstens een dag vooruit geplaas word, aangesien ons op...
19/09/2026

Bestel ons heerlike Mac & Cheese vir slegs R150.

Bestellings moet minstens een dag vooruit geplaas word, aangesien ons op aanvraag voorberei.

073 238 3204

Goeie middag almal,Dit is met groot opgewondenheid en dank in ons harte dat ons julle kan meedeel dat ons hierdie jaar w...
17/09/2026

Goeie middag almal,
Dit is met groot opgewondenheid en dank in ons harte dat ons julle kan meedeel dat ons hierdie jaar weer die toekenning ontvang het vir "Best of Merafong" se *Beste takeaway*.

Dit maak nie saak hoe hard ons werk nie, as ons nie julle almal se ondersteuning kry en gekry het nie sou ons nie weer die wenner kon gewees het nie.

Ons sê dus met baie dankbaarheid in ons harte vir elke een van julle baie baie dankie vir julle ondersteuning, nie net met die stem vir ons nie maar ook vir julle voortgesette ondersteuning elke dag. Julle is almal sterre in ons oë.

Ons sê ook vir die Here dankie dat Hy ons gebede so beantwoord en ons gesond en op die been hou om werk hier in die winkel elke dag voort te sit.

Mag julle dag so Geseënd wees soos ons sin is, elke dag met mense soos julle.

Bederf jouself met ons sagte, smaaklike Malva Poeding vir net R45.Bestel asseblief minstens een dag vooruit. Elke poedin...
16/09/2026

Bederf jouself met ons sagte, smaaklike Malva Poeding vir net R45.

Bestel asseblief minstens een dag vooruit. Elke poeding word vars op aanvraag gemaak.

073 238 3204

Paptert  – slegs R170.Voorafbestelling van minstens een dag word vereis, aangesien ons op aanvraag maak.073 238 3204
14/09/2026

Paptert – slegs R170.

Voorafbestelling van minstens een dag word vereis, aangesien ons op aanvraag maak.

073 238 3204

Kom loer in vandag lekker warm pasteie!
13/09/2026

Kom loer in vandag lekker warm pasteie!

16/08/2026

*STEM VIR ONS ASSEBLIEF*

*BEST OF MERAFONG*

Mense, ons is weer hierdie jaar vir die Best of Merafong komitisie genomineer in die katergorie *"Best take away"*.
Ons het met julle hulp en ondersteunung die 2025 weergawe gewen en ons staan hierdie jaar weer hoed in die hand en vra vir julle hulp.

Julle kan elke dag een maal per dag vir ons stem. ( _Psst - Jy kan meer keer per dag stem as jy op jou foon stem en daarna op jou rekenaar ook_ ).

Die skakel hieronder vat jou direk na die stem portaal.

*STEM VIR ONS ASSEBLIEF*

Home #2026 Eat & Drink Voting #2026 Eat & Drink Voting Best Coffee Shop Die Grasdak Fochville Engen Fochville Losberg Fochville Coffee & Bistro Nina's Dreamy Cakery and Coffee Shop Best Home Bakery and Crafts Cake Shop (Etceteras) Delicious Delights Fochville Kathy's Cakery Love At First Bite Carleto...

Address

C/O Losberg And 5th Street
Fochville
2515

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bumbo Pies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bumbo Pies:

Shortcuts

Share