Crocodilian Hotel Fochville

Call Directions Website

Crocodilian Hotel Fochville Crocodilian
Accommodation
Private Functions
Restaurant & Bar
Wedding Venue
Conference Centre

Die Crocodilian Hot Wing Challenge is hier! Jy kry 12 warm vlerkies en net 5 minute om te eet + 5 minute rus. Maak jy di...
19/09/2026

Die Crocodilian Hot Wing Challenge is hier!

Jy kry 12 warm vlerkies en net 5 minute om te eet + 5 minute rus. Maak jy dit reg? Dan kry jy dit GRATIS! ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ Anders kos die challenge R120.

En om die aand nรณg lekkerder te maak, Ricardo Muller is LIVE! ๐ŸŽค๐ŸŽถ

๐Ÿ“… 19 September
โฐ 18:00
๐Ÿ“ Crocodilian Hotel & Restaurant
๐Ÿ“ž 073 294 4098
โš ๏ธ Bespreking verpligtend

Tag daai vriend wat altyd sรช: โ€œEk kan baie warm kos eet.โ€ ๐Ÿ˜๐ŸŒถ๏ธ Ons sal sien!

17/09/2026

Hoe sal jy vaar in ons shooter speletjie? ๐Ÿ‘€

By Crocodilian gaan dit nie net oor die kos nie. Dis oor die lekker kuier, die goeie geselskap en daardie gevoel wanneer almal om die tafel bymekaarkom.

Van vars pizza's en yskoue drankies tot rugby op die groot skerms, 'n speelarea vir die kinders en 'n atmosfeer wat jou sommer laat tuis voel... hier is altyd 'n rede om nog 'n happie te vat.

Kom kuier saam. Ons hou die pizza warm en die vibes nรณg warmer. ๐ŸŠ๐Ÿ•๐Ÿป

Sien jou die naweek!

16/09/2026

D**K JY JY KAN DIE HITTE HANTEER? ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Die Crocodilian Hot Wing Challenge is hier! ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ—
Jy kry 12 warm vlerkies en net 5 minute om te eet + 5 minute rus. Maak jy dit reg? Dan kry jy dit GRATIS! ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ Anders kos die challenge R120.

En om die aand nรณg lekkerder te maak, Ricardo Muller is LIVE! ๐ŸŽค๐ŸŽถ

๐Ÿ“… 19 September
โฐ 18:00
๐Ÿ“ Crocodilian Hotel & Restaurant
๐Ÿ“ž 073 294 4098
โš ๏ธ Bespreking verpligtend

Tag daai vriend wat altyd sรช: โ€œEk kan baie warm kos eet.โ€ ๐Ÿ˜๐ŸŒถ๏ธ Ons sal sien!

D**K JY JY KAN DIE HITTE HANTEER? ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ”ฅDie Crocodilian Hot Wing Challenge is hier! ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ—Jy kry 12 warm vlerkies en net 5 mi...
14/09/2026

D**K JY JY KAN DIE HITTE HANTEER? ๐ŸŒถ๏ธ๐Ÿ”ฅ

Die Crocodilian Hot Wing Challenge is hier! ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ—

Jy kry 12 warm vlerkies en net 5 minute om te eet + 5 minute rus. Maak jy dit reg? Dan kry jy dit GRATIS! ๐Ÿ‘€๐Ÿ”ฅ Anders kos die challenge R120.

En om die aand nรณg lekkerder te maak โ€” Ricardo Muller is LIVE! ๐ŸŽค๐ŸŽถ

๐Ÿ“… 19 September
โฐ 18:00
๐Ÿ“ Crocodilian Hotel & Restaurant
๐Ÿ“ž 073 294 4098
โš ๏ธ Bespreking verpligtend

Tag daai vriend wat altyd sรช: โ€œEk kan baie warm kos eet.โ€ ๐Ÿ˜๐ŸŒถ๏ธ Ons sal sien!

DIE BOKKE teen DIE ALL BLACKS! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅSaterdag is dit weer tyd vir groot rugby, koue bier, lekker kos en โ€™n behoorlike Croco...
28/08/2026

DIE BOKKE teen DIE ALL BLACKS! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ”ฅ

Saterdag is dit weer tyd vir groot rugby, koue bier, lekker kos en โ€™n behoorlike Crocodilian vibe! ๐ŸŠ๐Ÿป

Kom kyk die Bokke saam met ons en geniet 2 x 500ml draughts vir net R50! ๐Ÿบ๐Ÿบ

๐Ÿ“… Saterdag, 29 Augustus
โฐ Afskop: 17:10
๐Ÿ“ Crocodilian Hotel & Restaurant

Kry jou mense bymekaar, trek jou groen en goud aan en kom skree saam vir die BOKKE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Terwyl voorraad hou. Alkohol word nie aan persone onder 18 verkoop nie.

LekkerKuier

12/08/2026

Goeie kos. Lekker mense. Nog lekkerder vibes. ๐ŸŠ๐Ÿป

Van steaks en pizzas tot iets soets vir nรก die tyd, by Crocodilian kom jy honger en bly jy sommer vir die kuier. ๐Ÿ˜

Bring die familie, bring die vriende en kom maak โ€™n dag daarvan!

03/08/2026

๐Ÿป Daar is mos 'n rede hoekom jy met twee hande gebore is... ๐Ÿ˜

Een vir die bier. Een vir die cocktail. ๐Ÿบ๐Ÿน

By Crocodilian hoef jy nie te kies nie. Kom geniet yskoue drankies, heerlike kos en die lekkerste kuier โ€“ want die lewe is te kort vir net een drankie! ๐ŸŠ

Tag daai vriend wat altyd sรช: "Net een..." ๐Ÿ˜…

๐Ÿฅง Sondae is gemaak vir trooskos. ๐Ÿ’šHierdie Sondag bederf ons jou met ons heerlike Chicken Pie, bedien met 'n vars groen s...
31/07/2026

๐Ÿฅง Sondae is gemaak vir trooskos. ๐Ÿ’š

Hierdie Sondag bederf ons jou met ons heerlike Chicken Pie, bedien met 'n vars groen slaai vir slegs R120. ๐Ÿคค

En as jy nog plek het... sluit af met ons Coffee Chocolate Pudding bedien met room of roomys vir net R45. ๐Ÿซโ˜•

Moenie uitmis nie โ€“ slegs terwyl voorraad hou! ๐ŸŠ๐Ÿฝ๏ธ

๐Ÿ“ž Bespreek: 073 294 4098

29/07/2026
28/07/2026

Van die vuur af, reguit na jou tafel. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿฝ๏ธ

By Crocodilian gaan dit oor meer as net kos โ€“ dis geurige steaks, sappige ribs, kaasbelaaide geregte, heerlike pizzas, vars bykosse en nageregte wat die perfekte afsluiting is.

Bring jou eetlus, ons sorg vir die res. ๐ŸŠ

Address

Farm 357 Weltevreden
Fochville
2515

Opening Hours

Tuesday 11:59 - 00:00
Wednesday 11:59 - 00:00
Thursday 11:59 - 00:00
Friday 11:59 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27105992262

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crocodilian Hotel Fochville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category