21/09/2026
Wat begin het as deel van Mnr. en Mej. Oosskool, het vir ons soveel meer geword. π
Jano Olivier en Lee-Ann Meyer, dankie vir elke besoek, elke projek, elke bydrae en elke oomblik wat julle met die inwoners en dagwerkers van APD Limpopo Eeufeeshuis gedeel het.
Julle het nie net items ingesamel en aktiwiteite gereΓ«l nie - julle het julle tyd, energie en harte gegee. π
Dit was vir ons besonders om te sien hoe twee jongmense met soveel entoesiasme βn verskil in ander se lewens wil maak.
Aan Jano, Lee-Ann, julle families, Oosskool en elke persoon wat hulle projekte ondersteun het:
BAIE, BAIE DANKIE! π
Ons waardeer elke bydrae en elke mooi herinnering wat julle hier by Eeufeeshuis agterlaat.
β¨ Klein dade van omgee kan inderdaad βn baie groot verskil maak.
###
JANO & LEE-ANN β THANK YOU! π
π What started as part of the Mr & Miss Oosskool project became something so much more to us.
Jano Olivier and Lee-Ann Meyer, thank you for every visit, every project, every contribution and every special moment you shared with the residents and day workers of APD Limpopo Eeufeeshuis.
You didnβt only collect much-needed items and organise activities - you gave us your time, your energy and your hearts. π
It has been wonderful to see two young people so enthusiastic about giving back and making a difference in the lives of others.
To Jano, Lee-Ann, your families, Oosskool, and everyone who supported their projects:
A VERY BIG THANK YOU! π
We appreciate every contribution and every beautiful memory you have created at Eeufeeshuis.
β¨ Small acts of kindness really can make a BIG difference.