04/05/2022
Baie dankie aan al my vriende en vriendinne vir jul ondersteuning. Julle is die hartklop van my besigheid😊. Baie baie dankie.
Vandag het ek kerrie & rys teen R30 n bakkie...
Klein afleweringsfooi R10
Lekker daggie🤗