23/06/2026
Baie dankie JJ van der Merwe Laerskool dat julle KlitCerZ die geleentheid gegee het om warm sop en vars suurdeegbrood vir julle personeel-ete te voorsien. 🤍
Dit was ’n voorreg om deel te wees van julle bederf.
Ons waardeer julle ondersteuning en vertroue! 🍲🥖