23/09/2026
๐ฅ๐ฟ๐ฆ MรRE BRAAI ONS. VRYDAG FEES ONS! ๐ธ๐ป
Die Lente Fees-naweek is amper hierโฆ maar voor die fees behoorlik afskop, kom maak ons mรดre Erfenisdag warm by The Oval Pub & Grill! ๐ฅ
Bring jou vleis, bring jou vriende en kom kuier saam om die vuur. ๐ฅฉ๐ป
๐ฅฃ Pap & Sous word voorsien
๐ง Koelerbox-fooi: Klein R250 | Groot R450
๐
Mรดre | Donderdag, 24 September 2026
Eers braai ons. ๐ฅ
Dan, Vrydagโฆ BEGIN DIE LENTE FEES! ๐ธ๐
Tag jou braai-buddy wat mรดre by Ovals moet wees! ๐๐ป