Die See Kaia Restaurant

Die See Kaia Restaurant Card facility, Cash sales, inside our shop

Notice to our valued See Kaia guests Please note that See Kaia will be temporarily closed for renovations from 1 June as...
27/05/2026

Notice to our valued See Kaia guests

Please note that See Kaia will be temporarily closed for renovations from 1 June as we work on exciting improvements to create an even better experience for you.

We will be posting progress reports along our renovation journey 😁

We appreciate your support and patience during this time and look forward to welcoming you back with a refreshed new space soon.

Thank you for being part of the See Kaia journey ❤️


Hiermee wil Jimmy & Louise al ons kliênte, vakansie gangers en veral ons Weskus mense (sout van die aarde mense) bedank ...
25/05/2026

Hiermee wil Jimmy & Louise al ons kliênte, vakansie gangers en veral ons Weskus mense (sout van die aarde mense) bedank vir julle jare lange ondersteuning by Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos julle het ons besigheid gedra met julle getroue ondersteuning. Ons voel soos ware Weskussers om die See Kaia pad vir amper 8jaar saam met julle te stap. Ons kon dit nie sonder julle gedoen het nie.
Dan dank ons, ons Hemelse Vader dat Hy ons deur gedra het deur moeilike tye en ook goeie tye.
Jimmy en Louise gaan julle beslis mis, ons bly nog aan in Laaiplek.
Die See Kaia se nuwe eienaar is Claud Kruger.

Sondag en nie lus vir kos maak nie.Bring jou vriende en familie en kom geniet n heerlike ete by Die See Kaia Restaurant ...
24/05/2026

Sondag en nie lus vir kos maak nie.
Bring jou vriende en familie en kom geniet n heerlike ete by Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Kontak: 0717428593

Die See Kaia Restaurant is die plek om te wees die naweek. Kom geniet n heerlike ete en n ietsie koud om te drink.Sitdow...
23/05/2026

Die See Kaia Restaurant is die plek om te wees die naweek. Kom geniet n heerlike ete en n ietsie koud om te drink.
Sitdown en Take away. Kontak:0717428593

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos reglangs die karavaan park.Vrydae is Pizza dag, kom geniet die beste Pizzas in d...
22/05/2026

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos reglangs die karavaan park.
Vrydae is Pizza dag, kom geniet die beste Pizzas in die Weskus.
Sitdown en Take away. Kontak: 0717428593

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Sitdown en Take away. Kontak:0717428593
20/05/2026

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Sitdown en Take away. Kontak:0717428593

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Vir n rustige Sondag kuier saam met jou familie en vriende. Die beste Pizzas in...
17/05/2026

Die See Kaia Restaurant in Dwarskersbos. Vir n rustige Sondag kuier saam met jou familie en vriende. Die beste Pizzas in die Weskus.
Sitdown en Take away.
Kontak: 0717428593

Address

2 Roos Straat Hoofweg (langs Karavaan Park)
Dwarskersbos
7365

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 19:00
Wednesday 10:00 - 19:00
Thursday 10:00 - 19:00
Friday 10:00 - 20:00
Saturday 10:00 - 20:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27717428593

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die See Kaia Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die See Kaia Restaurant:

Shortcuts

Share

Category