Stellenberg Feesmark

Directions Website Contact the business

Stellenberg Feesmark STELLENBERG FEESMARK
21 Oktober - 7 november 2026

📍NG Kerk Stellenberg
H/V Edelweisweg & Mountain Viewrylaan We encourage new exhibitors to apply.
(2)

Jy kan vanaf 1 April 2021 aansoek doen om 'n uitstaller by die 2021 feesmark te wees. Aansoekvorms is op www.stellenberg.co.za besikbaar. Application forms for Fest Mart 2021 will be available here from the 1st of April 2021. Only online applications will be accepted.

🗳️🗳️LET ASSEBLIEF OP / PLEASE TAKE NOTE 🗳️🗳️Ons is oop op stemdag 10:00-20:00 **STELLENBERG FEESMARK 2026**📆 21 Okt - 7 ...
26/10/2026

🗳️🗳️LET ASSEBLIEF OP / PLEASE TAKE NOTE 🗳️🗳️
Ons is oop op stemdag 10:00-20:00

**STELLENBERG FEESMARK 2026**

📆 21 Okt - 7 Nov 2026

⏰ Ma-Vry: 10h00-20h00
Saterdag: 09h00-18h00
Saterdag 7 Nov: 09h00-14h00
Sondag: Gesluit

📍NG Kerk Stellenberg
h/v Edelweis weg & Mountain Viewrylaan, Stellenberg

📌Die feesmark is nou kontantloos

Ons se dankie!!!
25/10/2026

Ons se dankie!!!

Stellenberg Feesmark se deure is oop. Kom maak n draai! Baie nuwe stalletjies asook die ou staatmakers😄.
20/10/2026

Stellenberg Feesmark se deure is oop. Kom maak n draai! Baie nuwe stalletjies asook die ou staatmakers😄.

🍰✨ Sprinkles, sweetness & a whole lot of YUM! Got a sweet tooth? Then you NEED to visit The Sprinkle Syndicate by Munch ...
19/10/2026

🍰✨ Sprinkles, sweetness & a whole lot of YUM!

Got a sweet tooth? Then you NEED to visit The Sprinkle Syndicate by Munch Time at the Stellenberg Feesmark! 🧁

From classic favourites to irresistible creations, there’s a slice of heaven waiting for you!

❤️ Red Velvet Cheesecake – creamy, dreamy perfection!
🍫 Lazy Cat – chocolate cake, cream cheese frosting, chocolate ganache & Coco Pops!
🌹 Rose & Pistachio Tres Lesche – a fragrant, creamy treat with a twist!
🇿🇦 Melktert Meets Malva – two South African favourites in one delicious dessert!

🍰 Cakes from just R55!

✨ Each cake includes 1 topping, with extra toppings for only R5 each. Make it your own!

📍 Find The Sprinkle Syndicate at the Stellenberg Feesmark and treat yourself to something sweet. Because life is better with sprinkles!

- EK IS WAT EK IS: ’n Unieke geestelike joernaal -Marius en Pauline Schoombie is die skrywers van ’n unieke geestelike j...
18/10/2026

- EK IS WAT EK IS: ’n Unieke geestelike joernaal -
Marius en Pauline Schoombie is die skrywers van ’n unieke geestelike joernaal wat by die feesmark te koop sal wees. Die skrywers hoop dat die joernaal ’n tipe “handleiding” sal wees wat mense sal help om ’n bietjie stadiger te leef, tyd saam met God deur te bring en op ’n nuwe en vars manier met hul geloof om te gaan.

Die joernaal bevat oordenkings, soms vrae, asook Skrifgedeeltes wat by die kunste aansluit, en dan ’n uitnodiging om self iets te doen of te maak. Dit beteken jy kan skryf, teken, skeur, plak, met modder of koffie werk, of eenvoudig op regtig énige manier elke bladsy benut.

Maak seker dat jy vanjaar dié besondere joernaal, vol tekste, tekeninge en ’n hele klomp kreatiewe idees, by die feesmark onder die oë kry. Die boek word in Saal F, die groot tent wat parallel met Mountain Viewrylaan staan, uitgestal.

- ONTMOET INGRID DAVE, ’N NUWE UITSTALLER -Ons is opgewonde om Ingrid Dave vanjaar vir die eerste keer as uitstaller by ...
16/10/2026

- ONTMOET INGRID DAVE, ’N NUWE UITSTALLER -
Ons is opgewonde om Ingrid Dave vanjaar vir die eerste keer as uitstaller by die feesmark te verwelkom. Die 25-jarige Ingrid is ’n pottebakker van Bettysbaai. Elke artikel wat sy verkoop, word met die hand gemaak en is uniek. Ingrid is met gesiggestremdheid gebore. Daarom speel die gebruik van haar hande in die vormingsproses van die klei-artikels ’n belangrike rol en dra dit ook by tot die uniekheid van elke item.

Ingrid se handewerk word in die heel eerste tent uitgestal. Maak seker dat jy tussen 21 Oktober en 7 November 'n draai by die feesmark maak om dit te siene te kry. Die mark is weeksdae vanaf 10:00 tot 20:00 oop en op Saterdae vanaf 09:00 tot 18:00. Op Saterdag 7 November sluit die mark om 14:00.

**STELLENBERG FEESMARK 2026**📆 21 Okt - 7 Nov 2026⏰ Ma-Vry: 10h00-20h00Saterdag: 09h00-18h00Saterdag 7 Nov: 09h00-14h00S...
16/10/2026

**STELLENBERG FEESMARK 2026**
📆 21 Okt - 7 Nov 2026

⏰ Ma-Vry: 10h00-20h00
Saterdag: 09h00-18h00
Saterdag 7 Nov: 09h00-14h00
Sondag: Gesluit

📍NG Kerk Stellenberg
h/v Edelweis weg & Mountain Viewrylaan, Stellenberg

📌Die feesmark is nou kontantloos

Address

Mountain View Drive
Durbanville
7550

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenberg Feesmark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stellenberg Feesmark:

Shortcuts

Share