Koffie Kapitaal

Koffie Kapitaal Koffie in Afrikaans
Ons verskaf unieke uitsoek koffie, in Afrikaans, vir beide huis gebruik en groot

Share a photo of your favorite place or activity!
17/01/2023

Share a photo of your favorite place or activity!




Enkel oorsprong koffies kom uit allerhande dele van die wereld.Vandag besoek ons n plaas in rural zanzibar waar Robusta ...
13/06/2022

Enkel oorsprong koffies kom uit allerhande dele van die wereld.

Vandag besoek ons n plaas in rural zanzibar waar Robusta koffie bome gegroei word.

Wat n ervaring was dit nie!!



Geseende Sondag vanuit n warm Zanzibar.Koffie is n universele taal!
12/06/2022

Geseende Sondag vanuit n warm Zanzibar.

Koffie is n universele taal!



16/03/2022

Hier is 'n brokkie nuus vir ons almal wat d**k dis beter om tee te drink in die aand as koffie....mmm...laat mens d**k ne?




Gelukkige Woensdag almal###
09/03/2022

Gelukkige Woensdag almal
###




02/03/2022

Welkom by ons , iets wat nou 'n tradisie sal word hier by Koffie Kapitaal.
Kom leer al die voordele wat koffie vir jou inhou...en glo my, daar is 'n paar interessantes ;)

Enige verskoning vir 'n lekker koppie koffie ne?!




Lees verder oor hierdie g***s geleentheid en meer oulike fototjies van almal.
28/02/2022

Lees verder oor hierdie g***s geleentheid en meer oulike fototjies van almal.

Entrepreneurs wat daarvan hou om in hul moedertaal handel te dryf én wie se ondernemings name het wat al te lekker op die tong val, is gisteraand in Pretoria met AfriForum Sakenetwerk se Tinteltong Toekennings vereer. Die spoggeleentheid val saam met Internasionale Moedertaaldag wat jaarliks op 21 ...

Lees gerus meer oor hierdie toekenning wat ons gisteraand ontvang het.
24/02/2022

Lees gerus meer oor hierdie toekenning wat ons gisteraand ontvang het.




Sedert die ontstaan van dié inisiatief in 2016 is meer as 90 innoverende ondernemings reeds met ʼn Tinteltong-toekenning bekroon vir hul bydra tot Afrikaans as saketaal.

Wat n amazing voorreg om een van die jaar se wenners van die .sakenetwerk se Tinteltong toekenning 2022 te wees in die k...
23/02/2022

Wat n amazing voorreg om een van die jaar se wenners van die .sakenetwerk se Tinteltong toekenning 2022 te wees in die kategorie "brouboetiek".

Ons dank Jesus vir Sy hand oor ons besigheid en die guns wat ons ervaar.

Dankie .sakenetwerk vir n heerlike aand van mooi aantrek, geselligheid, nuwe vriende en ongelooflike vermaak.

Ondersteun lokaal en Afrikaans
Deur die Blare Floral Art Altarnatief

Kuif & Baard

Ons eerste BLOG is uiteindelik gereed vir all julle Koffie Liefhebbers!Kom geniet die verhale, geselsies en stories van ...
17/02/2022

Ons eerste BLOG is uiteindelik gereed vir all julle Koffie Liefhebbers!

Kom geniet die verhale, geselsies en stories van 'n unieke uitkyk op koffie en als wat daarmee saamgaan.

https://koffiekapitaal.co.za/Blog


Address

66 Cotswold Drive
Durban
3629

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffie Kapitaal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category