Haakbosskerm

Haakbosskerm Haakbosskerm pub en grill kom drink en eet n rosterkoek of vetkoek of steak en chips ons wag julle

Haakbosskerm: huur vir funksies soos verjaardae, jaareind funksies en troues. Ons beoog om maanlikse markdae te hou vir verkope, manne aande, uiteet aande en boogskiet kompetisies. Die opsies is eindloos en ons verwelkom ook enige instansie soos die fietsry klub of enige ander buitelug sport klubs om ons te nader vir moontlike kompetisie byeenkomste.

09/11/2022
Kom geniet die twee aande saam met Zander by Haakbosskerm.Braaivleis stalletjie sal beskikbaar wees met:BraaivleisSosati...
05/12/2020

Kom geniet die twee aande saam met Zander by Haakbosskerm.

Braaivleis stalletjie sal beskikbaar wees met:

Braaivleis
Sosaties
Hotdogs
Kerrietjops
Skilpadjies en vele meer.

31/10/2020

๐Ÿ–Vandag beskikbaar by Haakbos๐Ÿ–
Steak, egg, tjips en slaai
Chicken pops en tjips
Chicken nuggets en tjips
Chiken burgers en tjips
Beef burgers en tjips
Hot dog en tjips
๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ๐ŸŽƒ

17/10/2020

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆHaakbos is oop. Kom geniet die rugby vandag saam met ons.๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ
๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆKom skat vandag se punte telling!!!
2 x Castle hemde vir mans met naaste telling en 2 x Castle hemde vir dames met naaste telling te wen.๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

21/08/2020

Haakbos bied aan:
Slegs op brannas van 19:00 - 20:00 teen R20 'n dubbel plus coke.

21/08/2020

Haakbos is oop. Ons bedien kos en drank, streng volgens die regulasies. Bring die julle vriende en familie en spandeer die dag by ons.

Haakbos bied aan:

Wild besigtiging op die plaas, 30 minute teen R50 per persoon, minimum 4 en maximum 7 persone per rit. Bring 'n sak lemoene en voer die elande en kudu's. Emmers mielies en lusern pille ook te koop om diere te voer.

500g steak egg en tjips met 'n slaaitjie R150 per persoon. Slegs op bespreking.

Braaipakkies, braai broodjies en slaai R150. Slegs op bespreking.

Worsbraai: 1kg wors, 4 braai broodjies en 4 porsies slaai R200. Slegs op bespreking.

Bederf jou gesin en kom kies vir jou een van ons braaiplekke in die veld teen R100 per persoon en kom braai en geniet die dag saam met jou gesin op die plaas.

Plaas is ook beskikbaar vir fietsry en draf.

Vir meer navrae of besprekings kontak Elanie: 0724998940.

Middag almal. Die padstal sal oop wees tussen 07:00 tot 12:00 en 14:00 tot 18:00. Kontak ons net voor julle kom, ons is ...
30/03/2020

Middag almal. Die padstal sal oop wees tussen 07:00 tot 12:00 en 14:00 tot 18:00. Kontak ons net voor julle kom, ons is nie heeldag in winkel. Ons is slegs oop vir basiese benodigehde. Ons het verskeie blikkies kos, pasta, mieliemeel, kitspappe, soppe, soya mince, speserye en verskeie ander basiese benodighede. Ongelukkig GEEN drank nie. Sanitize asb julle hande voor julle die winkel binnestap en dra ook julle maskers. Slegs 1 persoon op n slag. Ons verkoop ook airtime, krag vir Eskom Dibeng... Bel ons met nommer, betaal geld oor en ons sms die voucher.
Heinrich - 0824620026
Elanie - 0724998940

Kom geniet Valentyns dag saam ons by Haakbosskerm. Kontak vir Elanie by 072 499 8940
10/02/2020

Kom geniet Valentyns dag saam ons by Haakbosskerm. Kontak vir Elanie by 072 499 8940

Address

R380
Dibeng
8463

Opening Hours

Monday 09:00 - 02:00
Tuesday 09:00 - 02:00
Wednesday 09:00 - 02:00
Thursday 09:00 - 02:00
Friday 09:00 - 02:00
Saturday 09:00 - 02:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27725024995

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Haakbosskerm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category