De' Nice Butchery & Deli

De' Nice Butchery & Deli For the finest of meats and delicatessen. Milk on tap. Breads, rolls and confectioneries baked daily. Freshest veggies in town. Come and visit us!

Butchery, Deli & Bakery in Deneysville, Vaaldam

12 Jaar!Groot dank aan ons lojale De Nice span wat elkeen bydrae tot die sukses van ons besigheid. Ons opregte dank aan ...
28/08/2026

12 Jaar!
Groot dank aan ons lojale De Nice span wat elkeen bydrae tot die sukses van ons besigheid. Ons opregte dank aan elke kliënt wat ons die afgelope 12 jaar getrou ondersteun het.
Ons kyk met groot dankbaarheid terug oor die afgelope 12 jaar en in afhanklikheid en afwagting na dit wat voorlê.

Ai vandag was 'n baie hartseer dag vir ons slaghuis. Geldjie jy was 'n regte staatmaker. Jou plekkie gaan leeg wees😢 Ons...
28/04/2025

Ai vandag was 'n baie hartseer dag vir ons slaghuis. Geldjie jy was 'n regte staatmaker. Jou plekkie gaan leeg wees😢 Ons gaan jou mooi geaardheid, vriendelike glimlag en bereidwilligheid mis!
Rus in vrede Geldjie ons slaghuis kind💔

Interesting visitors - University of Bologne Italy!
14/09/2024

Interesting visitors - University of Bologne Italy!

De'Nice vier sy 10de bestaansjaar 2014 - 2024Van 'n onsekere begin in Augustus 2014 tot 'n goed ge-oliede masjien, kyk o...
31/08/2024

De'Nice vier sy 10de bestaansjaar 2014 - 2024

Van 'n onsekere begin in Augustus 2014 tot 'n goed ge-oliede masjien, kyk ons met groot dankbaarheid terug na die afgelope 10 jaar. Ten spyte van vele uitdagings soos Covid, beurtkrag, moeilike ekonomiese omstandighede en baie ander uitdagings, besef ons dat ons oorvloedig geseënd is.
Sonder die lojaliteit, harde werk en toewyding van die De 'Nice span (waarvan Belina, Sanna en Kleintjie al 10jr deel is) sou ons nie die wiele aan die rol kon hou nie. Ons waardeer elkeen opreg en ons voel al soos een groot familie.
Dankie ook aan al ons getroue kliënte, waarvan meeste al vriende geword het, vir julle ondersteuning!
Saam stap ons die toekoms tegemoet ...

2022/11/09    Een jaar deel van die De Nice Span. Baie dankie vir jou toewyding en bereidwilligheid. Jy is 'n aanwins vi...
12/11/2022

2022/11/09 Een jaar deel van die De Nice Span. Baie dankie vir jou toewyding en bereidwilligheid. Jy is 'n aanwins vir ons besigheid. Ons weet ook dat jou jaar in die slaghuis in jou persoonlike lewe verreikende gevolge gehad!

04/09/2022

Address

3 McKenzie Street
Deneysville
1932

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 07:00 - 15:00
Sunday 08:00 - 12:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De' Nice Butchery & Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to De' Nice Butchery & Deli:

Shortcuts

Share

Category