Cilla's

Call Directions

Cilla's Cilla's is a quaint coffee shop and gift shop in De Rust.

19/10/2026

floods in May washed away sections of ...

9 October....open untill 20:00!
09/10/2026

9 October....open untill 20:00!

08/10/2026

Nuwe voorraad ingekry....

For such a time as this.....
02/10/2026

For such a time as this.....

VRYDAG PIZZA-AAND by Cilla’s! 🍕Ons is Vrydag oop tot 20:00 vir almal wat lus is vir ’n lekker vars pizza! 😋🔥🍕 Take-aways...
21/09/2026

VRYDAG PIZZA-AAND by Cilla’s! 🍕

Ons is Vrydag oop tot 20:00 vir almal wat lus is vir ’n lekker vars pizza! 😋🔥
🍕 Take-aways beskikbaar
📍 18 Schoemanstraat, De Rust
📞 082 557 1757 / 060 962 8827

📖 BYBELSTUDIE BY CILLA’S ☕️Ds Heerden bied elke tweede Donderdag Bybelstudie in De Rust aan.Vanaf hierdie Donderdag word...
16/09/2026

📖 BYBELSTUDIE BY CILLA’S ☕️
Ds Heerden bied elke tweede Donderdag Bybelstudie in De Rust aan.
Vanaf hierdie Donderdag word die Bybelstudie by Cilla’s Coffee winkel aangebied. ❤️
Ons maak ’n halfuur vroeër oop, sodat dié wat wil, eers ’n koffie bestel voordat dit begin.
☕️📖 Koffie, kuier en God se Woord.

Only at Cilla’s Coffee Shop,  De Rust
11/09/2026

Only at Cilla’s Coffee Shop, De Rust

Die Klein Karoo se eie filmgeskiedenis het vandag by Cilla’s kom kuier!😊Hannes Muller, die akteur wat ons ken in die rol...
06/09/2026

Die Klein Karoo se eie filmgeskiedenis het vandag by Cilla’s kom kuier!😊

Hannes Muller, die akteur wat ons ken in die rolprent, Abraham
speel die karakter Jong Jans — ’n jong weergawe van Jans Rautenbach.
Dit was ’n groot plesier om hom hier te hê!

🌿die film se musiek is op Vlakteplaas naby De Rust opgeneem.

05/09/2026

Lekker, Lekker!! Melktert net soos jou ouma dit sou gemaak het!


04/09/2026

Address

De Rust

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 08:30 - 15:00
Sunday 08:00 - 15:00

Telephone

+27825571757

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cilla's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share