BraaiShop, De Aar

BraaiShop, De Aar Woodfired Pizzeria, Mouth-watering flame grilled Steaks, Spareribs, Chops, Chicken, Roosterkoek,fries

22/07/2026
Vandag is Nasionale Melktertdag!!BraaiShop is gevul met melktert en kaneel geure!Melktert- pannekoek (R31), jaffles (R28...
27/02/2026

Vandag is Nasionale Melktertdag!!
BraaiShop is gevul met melktert en kaneel geure!
Melktert- pannekoek (R31), jaffles (R28) & tertjies (R25 / R21)

Kom bederf jouself met BraaiShop se uiters gewilde volroom Melktert op NASIONSLE MELKTERT DAG, Vrydag 27 Februarie 2026!...
16/02/2026

Kom bederf jouself met BraaiShop se uiters gewilde volroom Melktert op NASIONSLE MELKTERT DAG, Vrydag 27 Februarie 2026!!
Melktert PANNEKOEK; Melktert JAFFLES; Melktert in verskeie groottes.
BESTEL ASB. VROEGTYDIG, voor of op Woensdag, 25 Februarie. Melktert word daagliks vars gebak!

12/01/2026

BraaiShop is van vandag af weer oop!! Kom bederf jouself met ons vars voorbereide geregte en woodfired pizza's.
Maandag - Saterdag
9:00 - 20:00.
Tel: 053 6310940/065 654 7873

27/12/2025

BraaiShop is nog net vandag, 27 Des, Maandag, die 29ste en Dinsdag, die 30ste Desember 2025 oop.

Ons sluit die 30ste om 20:00 en open weer op Maandag 12 Januarie 2026 om 09:00.

BraaiShop sluit vanaand om 20:00 en open weer op Saterdag, 27 Desember 2025 om 9:00.
23/12/2025

BraaiShop sluit vanaand om 20:00 en open weer op Saterdag, 27 Desember 2025 om 9:00.

Ons ervaar tans probleme met ons landlyn. Gebruik asb. ons sel no: 065 654 7873.Jammer vir die ongerief.
19/12/2025

Ons ervaar tans probleme met ons landlyn. Gebruik asb. ons sel no: 065 654 7873.
Jammer vir die ongerief.

Noord gemeente se "Kuiergroep"  geniet 'n gesellige ontbyt by BraaiShop.
02/12/2025

Noord gemeente se "Kuiergroep" geniet 'n gesellige ontbyt by BraaiShop.

Address

Cnr Of Kerk Street And Alexander Street
De Aar
7000

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00

Telephone

+27656547873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BraaiShop, De Aar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BraaiShop, De Aar:

Shortcuts

Share