Villagers Cullinan

Villagers Cullinan Villagers Cullinan As jy lus het vir lekker kuier, is Villagers Cullinan die plek om te wees. Dit is 'n lekker plek met 'n lekker atmosfeer en lekker mense.

Dit is geleë waar die ou Sir Thomas restaurant was in die hartjie van Cullinan. Jy kan 'n rustige ete in die restaurant geniet, 'n pub lunch kom neem, buite onder die gazebo sit of by die kroeg 'n drankie geniet. As jy een keer by Villagers Cullinan was, sal jy nie weer by 'n ander plek vir kuier nie.

Address

112 Oak Avenue
Cullinan
1000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villagers Cullinan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share