09/02/2017
Hi almal my besigheid is weer aan die gang. Eks wel in witbank nou maar ek bak nogsteeds oorals ek het nogsteeds my kliente in cullinan en raytoñ ook. So moet asb nie my kontak besonderhede weg gooi nie hier gaan groot dinge gebeur. My kontak nommer is 0799330661 Biance. Dankie en lekker dag.