Coffee Bay Campsite

Coffee Bay Campsite 071 535 7295
Camping in Coffee bay, Eastern Cape, Wild Coast. Neat, private camping sites Local Service

16/10/2024
16/07/2024

Nestled on the beach under milk bush tree’s, surrounding by beautiful birds singing while the waves come crashing on the rocks.

Ons reen seisoen is besig om te groet. Ons teerpad met al sy slag gaate is reg gemaak, al wat nog kort... Is net.. JY en...
01/02/2024

Ons reen seisoen is besig om te groet. Ons teerpad met al sy slag gaate is reg gemaak, al wat nog kort... Is net..
JY en JOU GESIN

Wat is nou lekkerder as om met branders in jou ore aan die slaap te raak en pragtige voels jou wakker te sing

DAN WEET JY, JY HET GE ARIVEER

SENIOR Burgers:
MAAND TARIEF: (1-2 per karavaan)
R 2 500 per karavaan
kragpunt in gesluit.

Ons is Kleine hondtjie vriendelik

Kontak: 071 535 7295

LANKSTAAN - R 3 000 p.m Kom geniet die rustigheid in n omheinde inheemse bos, kamp onder die Melkbos met die gedruis van...
21/09/2023

LANKSTAAN - R 3 000 p.m Kom geniet die rustigheid in n omheinde inheemse bos, kamp onder die Melkbos met die gedruis van die golwe in jou ore. Trek n groote uit, of geniet n staproete. Braai n krayfish terwyl jy sons ondergang geniet.

071 535 7295

02/05/2023

Address

Coffee Bay Campsite
Coffee Bay
5082

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Coffee Bay Campsite posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Coffee Bay Campsite:

Share