Velskoendraai Farm Stall and Restaurant

Velskoendraai Farm Stall and Restaurant Velskoendraai is situated right at the entrance to Clanwilliam. Our menu is affordable and innovative and we use mainly fresh produce that is in season.

Taste the Region - tasting experience with rooibos, beer, wine and/or gin. We supports local producers

24/09/2026
Spice up your life with Aroma Spices!
22/09/2026

Spice up your life with Aroma Spices!



Soos met elke seisoen, het die einde van ons blomseisoen vir 2026 aangebreek. Wat ’n vreemde jaar was dit — met ons unie...
20/09/2026

Soos met elke seisoen, het die einde van ons blomseisoen vir 2026 aangebreek.

Wat ’n vreemde jaar was dit — met ons unieke, Godgegewe veldblomme wat nooit ’n gegewe is nie, en wat ons hierdie jaar reeds in Junie en Julie verras het.

Ongelukkig was dit nie die beste blomkyk-jaar vir die toere wat reeds vir Augustus en September bespreek was nie. Tog d**k ons dit was vir baie van ons besoekers een van die besonderste jare. Want die Cederberg se mooi lê nie net in die blomme nie, maar ook in die mense, die stories, die geskiedenis en die plattelandse gasvryheid.
Dankie aan elkeen wat ons area en ons Padstal besoek het!

Dankie aan elke toergroep wat ons vanjaar gekies het, en aan elke ander gas wat by ons ingedraai en ’n bietjie tyd saam met ons spandeer het.

En ’n besondere dankie aan elke personeellid wat reggestaan het vir die rush hours, maar ook op die stiller dae steeds daar was. Dankie dat julle die vriendelikheid van die Padstal en ons dorp elke dag uitstraal.

Ons sien uit daarna om baie van julle weer te verwelkom — en om nuwe besoekers en toeriste te ontmoet.

Seënwense aan al die toerleiers met die res van julle jaar se toere en reise. Mag julle nog baie mooi plekke, mense en stories beleef.

Tot volgende blomseisoen!





Thank you for your visit, we enjoyed hosting your groups! See you next flowerseason.
20/09/2026

Thank you for your visit, we enjoyed hosting your groups!
See you next flowerseason.



18/09/2026

Vars | Varser | Velskoendraai



17/09/2026

Address

Graafwater Road
Clanwilliam
8135

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 10:00 - 15:00

Telephone

+27662052382

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Velskoendraai Farm Stall and Restaurant posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Velskoendraai Farm Stall and Restaurant:

Shortcuts

Share

Category