Kozmos Koffiehuis

Kozmos Koffiehuis 🏡soos huis, net met beter koffie
☎️076 881 8694
✨️sedert 2023
📍Christiana, Kerkstraat 11

17/08/2026

Die mooiste hoofstukke word nie geskryf nie, hulle word geleef.

🏡soos huis, net met beter koffie
☎️051 007 0550
✨️sedert 2023
📍Christiana, Forsmanstraat 53

Met geduld, geloof & harde werk gebeur mooi dinge. Stadig maar seker begin alles sin te maak. Julle sal ook binnekort ve...
15/08/2026

Met geduld, geloof & harde werk gebeur mooi dinge. Stadig maar seker begin alles sin te maak. Julle sal ook binnekort verstaan. 🤫

Dankie dat julle hierdie reis saam met ons stap.

Ons tel al die dae af. 🤩Het jy al n vermoede na wat ons so baie uitsien? Laat weet ons in die kommentaar. 👇
13/08/2026

Ons tel al die dae af. 🤩

Het jy al n vermoede na wat ons so baie uitsien?
Laat weet ons in die kommentaar. 👇

Elke groot droom begin lank voordat iemand die eind resultate sien. Ons sien uit na die dag wat ons die hele storie met ...
11/08/2026

Elke groot droom begin lank voordat iemand die eind resultate sien.

Ons sien uit na die dag wat ons die hele storie met julle kan deel.

Intussen geniet ons die kaggel en warm koffie op die koue dae & die stoep en ginger spikes op die warm dae. ☕️

Kom kuier, geniet 'n koffie & staan ń kans! ☕️Geldig vanaf vandag. 👇Cappuccino & Koek teen slegs R55, net vir vandag & n...
10/08/2026

Kom kuier, geniet 'n koffie & staan ń kans! ☕️

Geldig vanaf vandag. 👇

Cappuccino & Koek teen slegs R55, net vir vandag & net vir die dames 🍰 want julle verdien dit.

🕰️ 08:00 - 12:00
☎️ 051 007 0550

Sommige verrassings vat tyd. 🕰Net soos 'n kosmosblom tyd nodig het om te blom, is hierdie verrassing ook die wag werd. 🤫...
07/08/2026

Sommige verrassings vat tyd. 🕰

Net soos 'n kosmosblom tyd nodig het om te blom, is hierdie verrassing ook die wag werd. 🤫🌼

Drome begin altyd met 'n idee. 💡Ons beplan, droom en bid oor Kozmos se volgende hoofstuk. 🌼🤍
05/08/2026

Drome begin altyd met 'n idee. 💡

Ons beplan, droom en bid oor Kozmos se volgende hoofstuk. 🌼🤍

Iets besonders is besig om te broei by Kozmos. 🌼Ons kan nog nie alles verklap nie, maar ons sien ongelooflik uit na dit ...
03/08/2026

Iets besonders is besig om te broei by Kozmos. 🌼

Ons kan nog nie alles verklap nie, maar ons sien ongelooflik uit na dit wat voorlê.

Hou hierdie spasie dop. 🤩

Jou Koffiegids – Gedeelte 5 ☕️Warm of koud... watter een is die regte keuse?Die antwoord is eenvoudig: albei. Dit hang n...
30/07/2026

Jou Koffiegids – Gedeelte 5 ☕️

Warm of koud... watter een is die regte keuse?

Die antwoord is eenvoudig: albei. Dit hang net af van waarvoor jy vandag lus is.

Watter een kies jy die meeste? ☕️🧊👇

🚨 30% AF op ALLES op ons geskenkerak! 🚨Ja, jy lees reg! 🤩Dit is tyd om nuwe lewe in die geskenkerakke te blaas, daarom i...
29/07/2026

🚨 30% AF op ALLES op ons geskenkerak! 🚨

Ja, jy lees reg! 🤩

Dit is tyd om nuwe lewe in die geskenkerakke te blaas, daarom is ALLES 30% AFGEMERK!

🟡 Soek net die geel plakker – dit wys die nuwe afgemerkte prys.

Nou is jou kans om iets besonders vir jouself of iemand spesiaal te koop🎁!

📍Kom loer gerus in by Kozmos voordat jou gunsteling weg is.

Address

11 Churchstr
Christiana
2680

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kozmos Koffiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category