24/09/2026
A Erfenis ontbyt op Erfenis Dag nou wat sal beter as dit wees? En nog n gratis koffie of tea EN nog 10% af op die ontbyt, nee hoekom sal mense dit nou wil mis?
Kom klop gerus aan Cosmos Cafe se deur vandag ☕
Ons is oop tot 16:00 vandag🥓🍳 en ja ontbyt is heeldag beskikbaar 😉