Die Spens by Tuck In

Die Spens by Tuck In Wholesome homemade meals, fresh bakes, premium coffee, cakes & catering in the heart of Midstream.

Inspired by grandma's kitchen and made for modern family life.

Harvest Table by Die Spens🎀Sondag, 27 September | 10:00–14:00Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spe...
21/09/2026

Harvest Table by Die Spens🎀

Sondag, 27 September | 10:00–14:00

Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spens.

Bespreek vooraf, want die plekke raak vinnig vol.

WhatsApp “Harvest Table” na 073 654 3699 om jou plek te bespreek.

16/09/2026

Hoe werk die Huiskosklub?

Jaclyn verduidelik dit sommer vinnig!

Geniet gesonde, smaaklike tuiskos sonder al die moeite.

Kies jou etes, bestel vooruit en ons sorg vir die res.

Nie seker of dit vir jou is nie? Probeer dit eers met 1 of 2 etes.

📲 WhatsApp “Die Spens” of “huiskos” na 073 654 3699 vir meer inligting.

Ons is mal oor sulke terugvoer🎀Dankie, Tersia, vir jou mooi woorde en vertroue in Die Spens. Dit beteken vir ons ongeloo...
11/09/2026

Ons is mal oor sulke terugvoer🎀

Dankie, Tersia, vir jou mooi woorde en vertroue in Die Spens.

Dit beteken vir ons ongelooflik baie!

Whatsapp “huiskos” na 073 654 3699

Alles gebeur gelyktydig hierdie tyd van die jaar… en nou moet jy nóg gesonde, smaaklike aandetes ook beplan?Los dit vir ...
09/09/2026

Alles gebeur gelyktydig hierdie tyd van die jaar… en nou moet jy nóg gesonde, smaaklike aandetes ook beplan?

Los dit vir ons. Ons haal die spanning van jou bord af, een huiskos ete op ‘n slag.

WhatsApp “huiskos” na 073 654 3699

As hierdie week te oorweldigend is, los die kos maak vir ons.Daar is nog tyd om huiskos te bestel hierdie week. Whatsapp...
08/09/2026

As hierdie week te oorweldigend is, los die kos maak vir ons.

Daar is nog tyd om huiskos te bestel hierdie week.

Whatsapp “huiskos” na 073 654 3699

26/08/2026

DIE HUISKOSKLUB IS HIER!

Lekker kos. Minder moeite. Meer tyd vir wat saak maak.

Welkom by die Huiskosklub. 🎀

Bestellings & navrae: 073 654 3699

DIE HUISKOSKLUB IS HIER!Soms wil jy net hĂŞ iemand anders moet die kos maak, maar jy wil steeds daardie egte, tuisgemaakt...
26/08/2026

DIE HUISKOSKLUB IS HIER!

Soms wil jy net hĂŞ iemand anders moet die kos maak, maar jy wil steeds daardie egte, tuisgemaakte huiskos geniet.

Die Huiskosklub bring vir jou lekker, bekende geure en trooskos wat jou week makliker maak en jou etenstafel sommer baie lekkerder.

En omdat ons weet elke huishouding se behoeftes lyk anders, het ons 3 verskillende opsies saamgestel.

Blaai hier deur, kyk wat pas by jóú en kies jou gunsteling etes.

Lekker kos. Minder moeite. Meer tyd vir die dinge wat saak maak.

Welkom by die Huiskosklub. 🎀
Bestellings en navrae 0736543699

26/08/2026

Beplan jy ’n spesiale geleentheid, maar weet jy nie waar om te begin nie? Ons is hier om te help. Of jy die volledige funksie aan ons wil toevertrou, of net hulp met sekere aspekte nodig het, ons pas ons diens by jou behoeftes aan.

Ons kan help met:

• Funksielokaalverhuring
• Dekor en stilering
• Spyseniering
• Koeke en nageregte
• Beplanning en koördinering

Ons doen funksies soos:

• Korporatiewe funksies
• Verjaarsdae
• Baba-tee’s
• Kombuistee’s
• Bruilofte
• Verlowings
• Jaareindfunksies
• Kinderpartytjies
• Intieme etes
• Enige ander spesiale geleentheid

Jy droom dit. Ons doen dit.

Kom gesels met my en vertel my wat jy in gedagte het.
Of stuur ‘n Whatsapp 0736543699

HARVEST TABLE | SONDAG 30 AUGUSTUSKom kuier saam vir ’n heerlike, eg Suid-Afrikaanse boere-ete.D**k aan ’n tafel vol tra...
24/08/2026

HARVEST TABLE | SONDAG 30 AUGUSTUS

Kom kuier saam vir ’n heerlike, eg Suid-Afrikaanse boere-ete.

D**k aan ’n tafel vol tradisionele gunstelinge, vars voorbereide kos en daardie lekker plaasgevoel wat jou sommer dadelik tuis laat voel.

Sondag 30 Augustus
10:00 – 14:00
Die Spens
Midstream

Die lekker deel? Jy skep jou eie bord, ons weeg jou kos, en jy betaal volgens die gewig.

’n Standaard bord kos werk uit op ongeveer R120.

Bring die familie, nooi jou vriende en kom geniet ’n Sondagmiddagete soos in die ou dae.

Lekker kos. Lekker mense. ’n Tafel vol plaasgeure.

Bespreek asb vooraf: 073 654 3699

Address

Retire @ Midstream Building
Centurion

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens by Tuck In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category