24/09/2026
🇿🇦🔥 ERFENISDAG IS HIER! 🔥🇿🇦
Vandag braai ons nie net nie… ONS MAAK ’N DAG DAARVAN! 🏴☠️🦐
Kom vier Erfenisdag / Braaidag saam met die Jolly Prawn familie by Hennie’s Jolly Prawn!
🎭 Jakkie Nou Poppekas – pret vir die kleinspan
🎤 Jakkie Louw Band LIVE – bring daai gees!
🔥 SIRLOIN STEAK ROLL – NET R50! 😱🥩
🎟️ GRATIS TOEGANG!
Ja… jy het reg gelees. R50! 🤣
’n Lekker sappige sirloin steak roll terwyl ons saam kuier, sing, lag en ons Suid-Afrikaanse erfenis vier. 🇿🇦❤️
Bring die kinders. Bring Ouma. Bring Oupa. Bring jou pelle. Bring sommer daai buurman wat altyd ruik wanneer iemand braai. 🤣🔥
📍 42 Boundary Road, Mnandi, Centurion
📞 076 429 7623
Steak roll: Dine-in only • Minstens een betaalde drankie per persoon • Terwyl voorraad hou.
🇿🇦 VANDAG IS ONS TROTS SUID-AFRIKAANS.
🔥 VANDAG BRAAI ONS.
🏴☠️ VANDAG KUIER ONS JOLLY!
Sien julle vandag by Hennie’s Jolly Prawn! 🦐🏴☠️🇿🇦