31/08/2026
๐ค ๐ธ CALLA HENN IS TERUG BY OUTLAWZ! ๐ธ๐ค
Maak reg vir โn aand vol goeie musiek, lekker vibes en groot vermaak! ๐ฅ
๐
5 September
๐ค Calla Henn lewendig op ons stage nรก die rugby!
๐๏ธ Slegs R30 toegang
๐ซ Geen coolerboks nie! Daar sal BAR SPECIALS wees! ๐ป
Bring jou energie, jou vriende & familie en kom geniet โn lekker aand saam met ons! ๐งก๐ค
๐ 2 Michau Straat, Strand
๐ 062 008 3310 / 067 403 2465