30/06/2026
Ons kyk terug na ons heel eerste πΎπππππ-πΎππππ
π πΆππΎππ π΄πππ... π€
Baie dankie aan elke ongelooflike uitstaller wat met hul pragtige produkte, kreatiwiteit en passie deel was van hierdie mark.
Aan elkeen wat kom kuier, rondgeloop, inkopies gedoen, βn koffie geniet en plaaslike besighede ondersteun het, baie dankie dat julle deel was van ons mark.
Ons het elke oomblik geniet en sien uit om julle by die volgende OpWip Mark te verwelkom.
Tot volgende keer!
Foto's geneem deur The Travel Lens | Dirkie & Ilse Heydenrych πΈ