Helen’s Pub

Helen’s Pub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Helen’s Pub, Beer Bar, 3 Bedford Street, Parow, Cape Town.

17/07/2026
Rus sag Viviane. Jy sal verseker gemis word. RIV …🕊️✝️🕊️Vivian se roudiens is 21 Julie by die Alpha Hengelklub in Parow-...
09/07/2026

Rus sag Viviane. Jy sal verseker gemis word. RIV …🕊️✝️🕊️

Vivian se roudiens is 21 Julie by die Alpha Hengelklub in Parow-Noord om 10:00.

Hierdie naweek is ons weer lekker aan die gang met Garner Nel wat Vrydagaand by ons kuier ..ons het ook hele paar klient...
01/07/2026

Hierdie naweek is ons weer lekker aan die gang met Garner Nel wat Vrydagaand by ons kuier ..ons het ook hele paar kliente wat die week verjaar het so ons gaan lekker groot. 💃🕺Saterdag is dit weer rugby🏉 en Darlow maak musiek en die van julle wat wil natuurlik karoake. So kom maak n draai en kuier lekkerrrrrr saam.

Back in the day!! 🤣
06/06/2026

Back in the day!! 🤣

Sondag kom kuier Charnay Dippenaar Artist weer bietjie by ons..altyd lekker tye, kom kuier lekker saam..🕺💃
04/06/2026

Sondag kom kuier Charnay Dippenaar Artist weer bietjie by ons..altyd lekker tye, kom kuier lekker saam..🕺💃

Kom kuier Saterdag saam met ons Rugby, musiek en lekker mense🏉🕺💃 sien julle daar
28/05/2026

Kom kuier Saterdag saam met ons Rugby, musiek en lekker mense🏉🕺💃 sien julle daar

Kom kuier bietjie saam die naweek na ñ harde week se werk...Vrydag het ons vir Darlow Entertainment en natuurlik lekker ...
13/05/2026

Kom kuier bietjie saam die naweek na ñ harde week se werk...Vrydag het ons vir Darlow Entertainment en natuurlik lekker 🏉🏉 rugby. Saterdag is Charnay Dippenaar Artist en natuurlik moenie die tequila's vergeet nie🕺💃

Happy Birthday Lucky, wens jou ñ mooi dag toe met hope pret liefde en bederf🥳🥳hoop Myra Scott bederf jou lekker geniet v...
03/05/2026

Happy Birthday Lucky, wens jou ñ mooi dag toe met hope pret liefde en bederf🥳🥳hoop Myra Scott bederf jou lekker geniet vandag want dit is jou daggie lekker verjaar🥂🍾

Vrydag, 1ste Mei kan ons bietjie rus en lekker saam kuier met Garner Nel. Bring jou vleisie ons gaan 14h00 die vuurtjie ...
29/04/2026

Vrydag, 1ste Mei kan ons bietjie rus en lekker saam kuier met Garner Nel. Bring jou vleisie ons gaan 14h00 die vuurtjie aansteek so ja waar kan dit nou lekkerder wees 💃🕺🔥sien julle daar.

Vrydagaand 24/04 kuier ons weer slaggie lekker saam met Weskus Kallie moenie hierdie ene mis nie🕺💃en Saterdag hou Darlow...
22/04/2026

Vrydagaand 24/04 kuier ons weer slaggie lekker saam met Weskus Kallie moenie hierdie ene mis nie🕺💃en Saterdag hou Darlow Entertainment ons weer aan die gang so geen verskoning kom kuier lekker saam🥳🥳

Address

3 Bedford Street, Parow
Cape Town
7500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Helen’s Pub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category