Zamani Grill - Calitzdorp

Zamani Grill - Calitzdorp Zamani Grill is an intimate Klein Karoo restaurant with a big heart and generous food portions. We are the Home of the Smallest Bar on Route 62!
(1)

Our heartbeat is set in our semi-open courtyard with a happy “be yourself-vibe” and it seats 40 people.

Spring cleaning can wait. Spring FEASTING can't. 🌸🍔🍺It's 2 September, which means spring is officially getting into its ...
02/09/2026

Spring cleaning can wait. Spring FEASTING can't. 🌸🍔🍺

It's 2 September, which means spring is officially getting into its groove - and we've got the perfect way to celebrate. Order ANY burger and we'll add a FREE 330ml beer to the deal.

🗓️ Wednesdays | 12:00–20:00
🪑 Seated guests only.
📍 Zamani Grill - Calitzdorp
🤳 Bookings advised: WhatsApp on 083 881 9334

Because fresh starts are better with a full stomach and a cold beer. 😉

❄️ Winter se laaste dag. Lente klop môre aan die deur. 🌸So voordat ons amptelik totsiens sê vir die koue, is daar net éé...
31/08/2026

❄️ Winter se laaste dag. Lente klop môre aan die deur. 🌸

So voordat ons amptelik totsiens sê vir die koue, is daar net één belangrike ding wat ons moet doen… Eet iets lekker. 😏🔥 Maak jou laaste wintersaand ekstra spesiaal met Monday Madness by Zamani Grill - Calitzdorp. Vir slegs R125 per persoon kan jy kies uit uitgesoekte gunstelinge soos pizza, burgers, steak en nog vele meer - plus ’n komplimentêre drankie. 🍕🍔🥩🍷

📍 Zamani Grill, Calitzdorp
☎ Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334
🔞 Alkohol word nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop nie.

*aanbod is nie geldig vir wegneem etes nie*

🍗 THURSDAYS JUST GOT CRISPY! 🍟Get stuck into our Chicken Schnitzel & Chips for just R95 when you sit down, or R105 to ta...
27/08/2026

🍗 THURSDAYS JUST GOT CRISPY! 🍟

Get stuck into our Chicken Schnitzel & Chips for just R95 when you sit down, or R105 to take away. Golden, crunchy, filling and seriously good!

📅 Every Thursday from 12:00
🧒And the little ones? R45 for under-12s*
📲 Bookings advised: WhatsApp on 083 881 9334

*Kids’ price only with accompanying adults.

See you there at Zamani Grill - Calitzdorp - home of good food and the smallest bar.

Blou Maandag?Kom maak ’n draai by Zamani Grill - Calitzdorp vir Monday Madness en geniet ’n heerlike maaltyd vir slegs R...
24/08/2026

Blou Maandag?

Kom maak ’n draai by Zamani Grill - Calitzdorp vir Monday Madness en geniet ’n heerlike maaltyd vir slegs R125 per persoon. Daar is heerlike geselekteerde opsies op die spyskaart soos pizzas, burgers, steak en varktjops - plus ’n komplimentêre drankie. 🍕🍔🥩🍷

Bring jou familie en vriende en skop die week af op ’n hoë noot.

🏠 Zamani Grill, Calitzdorp
☎ Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334
🔞 Alkohol word nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop nie.

*aanbod is nie geldig vir wegneem etes nie*

🍕 PIZZA. PIZZA. PIZZA. 🍕Friday calls for a little pizza-powered pleasure at Zamani Grill - Calitzdorp - and we’ve got th...
21/08/2026

🍕 PIZZA. PIZZA. PIZZA. 🍕

Friday calls for a little pizza-powered pleasure at Zamani Grill - Calitzdorp - and we’ve got the perfect plan! Pull up. Pick your pizza. Pour a drink. Then proceed to have a properly delicious Friday. 😋

🍕 R100 sit-down
🍕 R110 takeaway
🍕 R45 for children under 12*
📅 Fridays from 12:00

Because Friday + pizza = pretty much perfection.

📲 Bookings advised: WhatsApp on 083 881 9334

*Only with accompanying adults. Offer excludes Sweet Chilli Chicken & Michael’s Choice pizzas.

🎈 Het jy geweet? Op 17 Augustus 1978 het drie avonturiers die eerste suksesvolle transatlantiese lugballonvlug voltooi -...
17/08/2026

🎈 Het jy geweet? Op 17 Augustus 1978 het drie avonturiers die eerste suksesvolle transatlantiese lugballonvlug voltooi - van Amerika tot Europa! 🌍🎈

Ons sê nie jy moet vanaand só avontuurlustig wees nie… maar jy kan darem jou Maandag ’n bietjie meer opwindend maak. 😉 Kom geniet Monday Madness by Zamani Grill - Calitzdorp en geniet ons onverbeterlike spesiale aanbod. Geselekteerde maaltye vir slegs R125 per persoon, plus ’n komplimentêre drankie (aanbod geld nie vir wegneem etes nie). 🍷🔥

🏠 Zamani Grill, Calitzdorp
☎ Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334
🔞 Alkohol word nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop nie.

🚐🎶 TONIGHT’S THE NIGHT, CALITZDORP! 🎶🚐The Galpalooza Fest rolls into Zamani Grill - Calitzdorp tonight, and we’re ready ...
11/08/2026

🚐🎶 TONIGHT’S THE NIGHT, CALITZDORP! 🎶🚐

The Galpalooza Fest rolls into Zamani Grill - Calitzdorp tonight, and we’re ready for a proper Klein Karoo celebration! 🌻🔥 Get ready for an evening of live music, good food, cold drinks and great vibes with:

🎤 The Honeymooners Band
🎤 KatzTheSingR
🕡 From 18:30
🎟️ FREE ENTRY

Bring your friends, grab a table and come enjoy some live music right here in the heart of Calitzdorp. ❤️ See you tonight! 🍻🎶

Vandag vier ons Nasionale Vrouedag - die perfekte verskoning om die belangrike vroue in jou lewe te bederf. ❤️ Bring jou...
10/08/2026

Vandag vier ons Nasionale Vrouedag - die perfekte verskoning om die belangrike vroue in jou lewe te bederf. ❤️ Bring jou ma, suster, vriendin, kollega of sommer die hele familie. 💁‍♀️

Kom geniet Monday Madness by Zamani Grill - Calitzdorp en kies uit ons heerlike geselekteerde spesiale maaltye - teen slegs R125 per persoon, plus ’n komplimentêre drankie. 🍷 Ons het ook twee warm vure aan die gang om die koue te klop 🔥

📌Zamani Grill, Calitzdorp
📲Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334

🔞Alkohol word nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop nie.🔞

🎶 The countdown is on! 🎶Next Tuesday, 11 August, Zamani Grill - Calitzdorp is bringing the good vibes as we welcome Galp...
05/08/2026

🎶 The countdown is on! 🎶

Next Tuesday, 11 August, Zamani Grill - Calitzdorp is bringing the good vibes as we welcome Galpalooza Fest Roadshow to Calitzdorp! 🌻🚌

Join us for an evening filled with:

🎤 Live music by The Honeymooners Band & KatzTheSingR
🍔 Great food
🍻 Ice-cold drinks
✨ Amazing company

Entry is FREE, so bring your friends, your family and your dancing shoes!

📍 Zamani Grill, 25 Voortrekker Road, Calitzdorp
☎ WhatsApp us on 083 881 9334 to make a booking
🕡 Starts at 18:30

Let's give the Galpalooza crew a true Klein Karoo welcome! 💛

Augustus se begroting het nog nie behoorlik kans gehad om skade aan te rig nie... so bederf jouself vroeg! 😉Maak die mee...
03/08/2026

Augustus se begroting het nog nie behoorlik kans gehad om skade aan te rig nie... so bederf jouself vroeg! 😉

Maak die meeste van die nuwe maand en kom en geniet Monday Madness by Zamani Grill - Calitzdorp. Vir slegs R125 per persoon kry jy een van ons uitgesoekte maaltye, insluitend pizza, burgers, steak en varktjops, plus 'n komplimentêre drankie wyn (geen takeaways nie).🍔🍕

🏠Zamani Grill, Calitzdorp
☎Besprekings word aanbeveel: WhatsApp 083 881 9334

🔞🔞 Alkohol word nie aan persone jonger as 18 jaar verkoop nie.

Address

25 Voortrekker Road
Calitzdorp
6660

Opening Hours

Monday 12:00 - 23:00
Tuesday 12:00 - 23:00
Wednesday 12:00 - 23:00
Thursday 12:00 - 23:00
Friday 12:00 - 23:00
Saturday 10:00 - 23:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Zamani Grill - Calitzdorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Zamani Grill - Calitzdorp:

Share

Category