27/08/2026
Vir die kenners, ASB help?👀
Jy weet ek praat waarheid🫵
Ons renovate nog maar ons is OOP🕺🏻
Hierdie Saterdag LOOP die show🤝
Kom maak n draai en kom kyk waarmee is ons besig👀
Die weer raak lekker, die dam lyk fraai, die bier is koud🍻
Jou stoel wag🫵
📍The Horizon View
Kilimanjaro Street, Eden 2, Bronkhorstbaai, Bronkhorstspruit, 1020