Die Blou Granaat Koffiewinkel

Die Blou Granaat Koffiewinkel Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Blou Granaat Koffiewinkel, Coffee shop, Bronkhorstspruit.
(1)

28/09/2026

🚨☕ AANKONDIGING… Die Blou Granaat trek!🍎💙

Moenie skrik nie… ons verdwyn nie! 😂
Ons gaan letterlik net om die draai! 😜

Ons laaste dag by ons huidige adres is DINSDAG, 29 September.

Daarna gaan ons ’n bietjie bou, skuif, verf, rondskarrel, koffie drink om moed te hou… en waarskynlik weer verf! 😂🎨☕

En dan begin ons nuwe hoofstuk…
Blou Granaat 2.0! ✨

’n Bietjie kleiner.
’n Bietjie anders.
Maar steeds met dieselfde hart. ❤️

Ons laat weet sodra alles reg is en ons amptelik ons nuwe deure kan oopmaak.
En dan stuur ons ‘n “location”

So… moet asb nie van ons vergeet nie! 😉 Ons gaan net so klein rukkie van die “grid” af wees.
En dan is ons terug — net om die draai!

💙🍎 Dieselfde hart. ’n Nuwe hoofstuk. 🍎💙

🌸Ons lente-dag vieringe het begin! 🌸💕Nature does not hurry, yet everything is accomplished.” —Lao Tzu💕
01/09/2026

🌸Ons lente-dag vieringe het begin! 🌸

💕Nature does not hurry, yet everything is accomplished.” —Lao Tzu💕

22/08/2026
Vrydag-vibes…. En die son skyn!!💃😜🌞
14/08/2026

Vrydag-vibes…. En die son skyn!!💃😜🌞

“Lettuce celebrate with burgers”🍔Donderdag 28 Mei🍔
27/05/2026

“Lettuce celebrate with burgers”
🍔Donderdag 28 Mei🍔

🥐Life is butter with a croissant in hand🥐
20/05/2026

🥐Life is butter with a croissant in hand🥐

KOM 👀 IN BY DIE BLOUGRANAAT ✨Ons het bietjie rondgeskuif…bietjie geverf…en dit dalk bietjie oordoen 😄☕dieselfde lekker k...
19/05/2026

KOM 👀 IN BY DIE BLOUGRANAAT ✨

Ons het bietjie rondgeskuif…
bietjie geverf…
en dit dalk bietjie oordoen 😄☕

dieselfde lekker koffie en kos,
en ‘n nuwe spyskaart …..🤭🤍

🎉 SPESIALE AANBIEDING VIR HIERDIE WEEK🎉
CAPPUCCINO en ń BISCOFF
CROISSANT R80
“Spot 5 veranderinge en kry nog ń cuppaccino op die huis🏡

📍 Kom kuier hierdie week
☕ Drink koffie
✨ En vertel ons wat julle dink!

Blougranaat Koffiewinkel
Waar koffie en kuier altyd huis voel🤍

Dalk nog opsoek na ‘n Moedersdag bederf…Of ietsie om jouself te bederf…
04/05/2026

Dalk nog opsoek na ‘n Moedersdag bederf…
Of ietsie om jouself te bederf…

Address

Bronkhorstspruit

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27813756667

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Blou Granaat Koffiewinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Blou Granaat Koffiewinkel:

Shortcuts

Share

Category