Kambro Accommodation and Farmstall

Kambro Accommodation and Farmstall We are situated halfway between Johannesburg and Cape Town on the N12 21 km north of Britstown towards Kimberley. Farmstall on premises. DSTV available.
(299)

Grassed caravan sites, self catering chalets (air condioned) and B&B. Hiking trail on farm. Ideal for bird watching. Save parking. Swimming dam only Des-Feb. Experience real Karoo hospitality on the farm with a braai under the stars or a cooked meal with Karoo Lamb in the restaurant. Dinner only on request. We are fully licensed. The National star gazing party is held annually at Kambro. GPS: S30°-25-00.3
E23°-33-56.1

Wat ‘n voorreg om die skape te verlos van hul woljassies. By Kambro word daar die week geskeer. Naas reën is die reuk va...
31/08/2026

Wat ‘n voorreg om die skape te verlos van hul woljassies. By Kambro word daar die week geskeer. Naas reën is die reuk van die wol die heerlikste reuk. U genade is vir ons genoeg.

24/08/2026
Karoorus huisie by Kambro. So 6 km weg van padstal in die koppies. Stilte en vrede.  Foto geneem deur een van ons kliënt...
23/07/2026

Karoorus huisie by Kambro. So 6 km weg van padstal in die koppies. Stilte en vrede. Foto geneem deur een van ons kliënte.

Vrede! Karoo …
10/07/2026

Vrede! Karoo …

10/07/2026
Sundowners by Kambro saam met hartsmense. Heerlik!
10/07/2026

Sundowners by Kambro saam met hartsmense. Heerlik!

09/07/2026

Kyk net so!

08/06/2026

Kambro is die plek waar jy hierdie skouspele mooi kan sien in die aand! Kom geniet ‘n lekker karoonag en braai ‘n karootjop onder die sterre! Egte Kaoogasvryheid!

Address

N12, 21Km North Of
Britstown
8782

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00
Sunday 07:00 - 18:00

Telephone

+27838000014

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kambro Accommodation and Farmstall posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category