Plaaskombuis Brits

Plaaskombuis Brits Plaaskombuis doen gekookte etes, platters,wegneem etes, funksies, noem dit ons doen dit.

01/06/2020

Goeienaand my gunsteling kliënte . Daar sal môre melkos en pannekoek wees. Plaas bestelling vanaand al. Asook sal daar groente sop/hoender sop wees. SOU daar spesiaale versoek wees soos gekookte etes as gesin meer as welkom.
Kontak Deidré: 071 687 3795
Groete Windpompkombuis 🌷

31/05/2020

Goeiemôre almal. Ek begin Maandag weer kos maak. Maandag sal daar hoender sop wees asook groente sop met n vetkoek teen R50 n bakkie (500ml).Ek lewer graag af natuurlik teen n fooi.
Bestel gerus al sal, my menu uitstuur soos ek kos maak. Daar sal verskeidenheid wees van kerrie en rys melkos pannekoek ect.En sou daar spesiaale versoek wees soos gekookte etes as gesin meer as welkom.
Kontak Deidré: 071 687 3795
Groete Windpompkombuis 🌷

Daar vat hy nou......Skaap Afval pot en Chuck nog net so lief vir kosmaak soos altyd....
04/08/2018

Daar vat hy nou......Skaap Afval pot en Chuck nog net so lief vir kosmaak soos altyd....

Sou enigeen belangstel ek weer in die groen bedryf bou van sportvelde die opgradering van bestaande sport fasiliteite.  ...
12/07/2018

Sou enigeen belangstel ek weer in die groen bedryf bou van sportvelde die opgradering van bestaande sport fasiliteite. Doen ook (arteficial bane )(Combination Court's) doen ook (Lazer levelling) . Kan julle ook voorsien met kitsgras verskillende variëteite. Geen bestelling te groot of te klein. Ons doen ook die lê (plant ) van gras en voorbereiding afhangend van die grootte van terrein. Selfs dreinering probleme kan uitgesorteer word. Gaan kyk gerus op die blad ek sal gereeld foto's van projekte opsit . Ek konsulteer graag . Dankie weer vir al die lojale mense in my lewe .......Die foto is ʼn baan wat ek in Britstown gebou het as sub- kontrakteur .......

Die beste kandidaat vir die beoordeling.....skaap afval met stamp hier kom hy ......
15/04/2017

Die beste kandidaat vir die beoordeling.....skaap afval met stamp hier kom hy ......

Kombuistee hou heerlik......😊
03/09/2016

Kombuistee hou heerlik......😊

Rentia al vroeg besig met bestelling vir vingeretes........
21/08/2016

Rentia al vroeg besig met bestelling vir vingeretes........

Môre daar gebeur dit alweer . Ontbyt Platter mnnnnnnnnn....😊
05/08/2016

Môre daar gebeur dit alweer . Ontbyt Platter mnnnnnnnnn....😊

So werskaf ons nog Plaaskombuis geen rus ha ha ....
04/08/2016

So werskaf ons nog Plaaskombuis geen rus ha ha ....

Weet julle, ons wil iets deel vannaand met julle!! Ons het gister pap en kaiings, pap en afval gemaak by die wildsfees, ...
31/07/2016

Weet julle, ons wil iets deel vannaand met julle!! Ons het gister pap en kaiings, pap en afval gemaak by die wildsfees, en weet julle wat was die lekkerste deel van die hele dag / aand vir ons ?? 😉 Daar het mense na ons toe gekom wat ons bedank het met trane in hul oë, vir ons bydrae wat hulle jare TERUG gevat het na hul kinderdae en hoe hul groot geword het..... dit beteken baie meer as geld of enige iets anders, dit was so baie spesiaal 😇

Address

Plot 446 Krokedildriftwes
Brits
0250

Telephone

0791897172

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaaskombuis Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category