16/10/2026
Goeie nuus!!! 🌴☀️ BESPaar hierdie DESEMBER by ATKV-BUFFELSPOORT! 🎉
🎁 BLY 4 NAGTE, BETAAL SLEGS VIR 3! 🤩
Beplan nou reeds jou Desember-vakansie en kry meer vakansie vir jou geld! ❤️
📅 Bespreek voor of op 31 Oktober vir ’n verblyftydperk tussen 11 Desember en 1 Januarie en geniet hierdie spesiale aanbod:
🏡 Enige opgegradeerde 4-bed-rondawel
⛺ Enige 4-bed-tenthuis
✨ Jy bespreek 4 nagte, maar betaal net vir 3!
Bring die gesin, pak jou tasse en kom geniet ’n onvergeetlike vakansie vol swembadpret, ontspanning, avontuur en lekker saamkuier by ATKV-Buffelspoort!
⏳ Bespreek betyds – moenie hierdie spesiale aanbod misloop nie!
📞 Besprekings: (014) 572 1000
📧 [email protected]
Bepalings en voorwaardes:
Geldig vir slegs nuwe besprekings vanaf 16 Oktober 2026.