Die Ouplaas DELI

Die Ouplaas DELI Die Ouplaas Deli

Verkoop van vars gebakte plaasbrood tot pre heat kos. Als wat lekker is onder een dak.

VARS GEBAKTE TUISNYWERHEID PRODUKTE,
PLAASBRODE,PLATTERS,TAKE AWAYS

27/07/2016

Kom bestel gerus jou pannekoek om deur die koue week te kom. Soet en sout beskikbaar. 082 056 7763

Ons het nou Saterdag Heerlike Sosaties Hoender , Vark en Bees vir R10 elk Die Ou Plaas Deli 33 Van Deventer Straat Brits...
22/07/2016

Ons het nou Saterdag Heerlike Sosaties Hoender , Vark en Bees vir R10 elk Die Ou Plaas Deli 33 Van Deventer Straat Brits .082 056 7763

Vandag is daar heerlike kerrie en rys . Bestel jou bakkie om teleurstelling te voorkom. Ons waardeer julle ondersteuning...
19/07/2016

Vandag is daar heerlike kerrie en rys . Bestel jou bakkie om teleurstelling te voorkom.
Ons waardeer julle ondersteuning!
0820567763
Hou ons blad dop vir enige spesiale aanbiedinge!

Vandag is daar heerlike kerrie en rys . Bestel jou bakkie om teleurstelling te voorkom.
Ons waardeer julle ondersteuning!
0820567763
Hou ons blad dop vir enige spesiale aanbiedinge!

Kom geniet gerus iets lekker by Die Ou Plaas Deli 33 Vandeventer Straat Brits .082 056 7763
19/07/2016

Kom geniet gerus iets lekker by Die Ou Plaas Deli 33 Vandeventer Straat Brits .082 056 7763

19/07/2016
Ons het  Vrydag 08/07/2016 van 12:00 NM to 5:00 NM en Saterdag 09/07/2016 van 9:00 VM to 12:00 NM 300G RUMP PAP EN SOUS ...
07/07/2016

Ons het Vrydag 08/07/2016 van 12:00 NM to 5:00 NM en Saterdag 09/07/2016 van 9:00 VM to 12:00 NM 300G RUMP PAP EN SOUS vir R55.Bestel vroegtydig om teleurstelling te vermy 082 056 7763

Kom geniet nou Saterdag die 2de heerlike bees stert potjie by Die Ou Plaas Deli 33 Vandeventer Straat Brits  R40 per bak...
30/06/2016

Kom geniet nou Saterdag die 2de heerlike bees stert potjie by Die Ou Plaas Deli 33 Vandeventer Straat Brits R40 per bakkie met jou keuse van Stamp , Pap of Rys.Sal van 10h00vm reg wees 082 056 7763

Dit is amper etenstyd, kom geniet gerus van ons Steak Salad Rolls (R25) Die ou plaas deli 082 056 7763
22/06/2016

Dit is amper etenstyd, kom geniet gerus van ons Steak Salad Rolls (R25) Die ou plaas deli 082 056 7763

Nuut op ons menu kom prober gerus on heerlike salad rolls .Ons het bees , hoender en Bacon vir R25 elk.0820567763
21/06/2016

Nuut op ons menu kom prober gerus on heerlike salad rolls .Ons het bees , hoender en Bacon vir R25 elk.
0820567763

Address

33 Van Deventer
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 20:00

Telephone

0820567763

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ouplaas DELI posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category