Gecko

Gecko We are a Restaurant and Pub with a family feeling, Kids are welcome. We also have legal Gambling and a Car wash.

Geckos Vlooimark / Flea marketKom geniet die dag saam met ons bring die familie en nooi jou vriende. Come enjoy the day ...
30/04/2021

Geckos Vlooimark / Flea market
Kom geniet die dag saam met ons bring die familie en nooi jou vriende.

Come enjoy the day with family and invite your friends

Hi Almal Geckos hou n Vlooimark die 8ste May bespreek jou stand vir jou stalletjie, Ons wil dit gereeld begin doen as da...
30/04/2021

Hi Almal Geckos hou n Vlooimark die 8ste May bespreek jou stand vir jou stalletjie,

Ons wil dit gereeld begin doen as daar belangstelling is.

Daar is nog n paar stands vir die 8ste May bespreek vandag voor jy jou plek verloor.

Dit gaan groot pret wees

19/10/2016
08/01/2016

Ons het n Friday night special. koop 5 Castle Draughts 6de een for free, en Brandewyn koop 5 en kry die 6de een for free. (Net sekere brands brandewyn).

08/01/2016
21/12/2015

Dit was n lekker aand Vrydag, Sal die photo's op sit.

Dankie vir almal wat ons support het, dit motivate ons om meer sulke events vir julle te hou.

Promotion girls @ Gecko's on Friday 18 December from 9pm
14/12/2015

Promotion girls @ Gecko's on Friday 18 December from 9pm

Address

Plot 172 Elandsdrif
Brits
0325

Telephone

+27145743348

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gecko posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category