Anna Troos Coffee & Gift Shop

Anna Troos Coffee & Gift Shop Anna Troos Coffee and Gift Shop

23/11/2023

As dit nie vir die Here was nie..!

Het jy al ooit gewonder waar jy in die lewe sou wees as dit nie vir jou hemelse Vader was nie..?

“As die Here nie aan ons kant was nie, laat Israel dit nou maar sê, as die Here nie aan ons kant was toe mense ons aangeval het nie, sou hulle ons lewendig ingesluk het in die hitte van hulle toorn teen ons. Die waters sou ons oorspoel het; strome sou ons oorweldig het. Die woeste waters sou ons weggesleur het.”
(PSALMS 124:1-45 NLV)

As die Here nie aan jou en my kant was nie sou die duiwel ons al lankal oorweldig het, want uit ons eie krag is ons te swak om hom te oorwin.

Die Passion parafrasering stel dit so mooi:

“What if God had not been on our side? Let all Israel admit this! What if God had not been there for us? Our enemies, in their violent anger, would have swallowed us up alive! The nations, with their flood of rage, would have swept us away, and we would have drowned and perished beneath their torrent of terror!”
(Psalms 124:1-5 TPT)

Laat ons dit vandag erken en eer gee aan die Een wat ons die oorwinning oor ons vyand gee en ons elkeen gebring het tot waar ons vandag is.

“We can praise God over and over that he never left us! God wouldn’t allow the terror of our enemies to defeat us. We are free from the hunter’s trap; their snare is broken and we have escaped! For the same God who made everything, our Creator and our mighty maker, he himself is our helper and defender!”
(Psalms 124:6-8 TPT)

Deur Sy krag!
Anina 🦋

04/02/2023

Goeie more
Anna Troos se koffie en kos afdeling Sal gesluit wees tot verdere kennisgewing....
As gevolg van loadshedding en foutiewe krag lyne.
Ons het geweldige verliese gely
Yskaste en koffie masjiene se motors geblaas.
😭😭😭😭😭😭
Giftshop oop!!!!
Baie Baie dankie
Yolande

04/01/2023
Klein gebak.. Beskuit.. Platters.. Koeke jy bestel Ons maak Kers koekies vir tafel of koek versierings of pakkies met 6 ...
16/12/2022

Klein gebak.. Beskuit.. Platters.. Koeke jy bestel Ons maak Kers koekies vir tafel of koek versierings of pakkies met 6 verskillende soorte word gebak op bestelling kontak Bianca Koekemoer +27 82 069 1293 om teleurstelling te voorkom... Only Anna Troos Coffee & Gift Shop

Kers koekies vir tafel of koek versierings of pakkies met 6 verskillende soorte word gebak op bestelling kontak Bianca K...
16/12/2022

Kers koekies vir tafel of koek versierings of pakkies met 6 verskillende soorte word gebak op bestelling kontak Bianca Koekemoer +27 82 069 1293 om teleurstelling te voorkom... Only Anna Troos Coffee & Gift Shop

Kersfees inkopies maklik by Anna Troos koffie en geskenk winkel
15/12/2022

Kersfees inkopies maklik by Anna Troos koffie en geskenk winkel

Koek op bestelling.... R280.. Kontak Bianca +27 82 069 1293
10/12/2022

Koek op bestelling.... R280.. Kontak Bianca +27 82 069 1293

Welkom by Ons Hanri.. Hoop jou Baie sukses toe met jou Nael Salon 💜💜
09/12/2022

Welkom by Ons Hanri.. Hoop jou Baie sukses toe met jou Nael Salon 💜💜

Funksie by ons
09/12/2022

Funksie by ons

Address

R511 Crown Agri Park 8
Brits
0250

Opening Hours

Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27810672443

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anna Troos Coffee & Gift Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Anna Troos Coffee & Gift Shop:

Share

Category