Die Hoender Tannie

Die Hoender Tannie Wholesale chicken

Chicken Wings3kg R2505kg R3908kg R580WhatsApp 071 446 9631
12/08/2026

Chicken Wings
3kg R250
5kg R390
8kg R580

WhatsApp 071 446 9631

Chicken Leg Quarters 3kg R1905kg R30010kg R540 Special
10/08/2026

Chicken Leg Quarters
3kg R190
5kg R300
10kg R540 Special

09/08/2026
03/08/2026

⏰ Bestellings sluit VANAAND! ⏰

Moenie uitmis op hierdie week se vars vleisspesiale nie! πŸ₯©πŸ—

πŸ“² Stuur jou bestelling nou om teleurstelling te voorkom.

Baie dankie aan almal wat reeds bestel het – ons waardeer elke bestelling! ❀️

31/07/2026

πŸ“’ Vriendelike herinnering!

Bestellings sluit Maandag! πŸ›’πŸ₯©

As jy nog nie jou bestelling geplaas het nie, stuur dit asseblief so gou moontlik deur.

πŸ™ Deel gerus hierdie advertensie met jou familie en vriende – dit help my klein besigheid ongelooflik baie.

❀️ Baie dankie aan elkeen wat reeds bestel het. Julle ondersteuning beteken opreg baie vir my. Ek waardeer elke bestelling!

28/07/2026

πŸ’¬ Ons wil by JÚLLE hoor!

Watter produkte sal julle graag volgende op SPECIAL wil sien? πŸ‘‡

πŸ” Hoenderfilette
πŸ— Leg Quarters
πŸ— Drumsticks
πŸ— Thighs
πŸ— Wings
πŸ₯“ Varkprodukte
πŸ§€ Cheddar Kaas
❄️ Of dalk iets anders?

Los jou antwoord in die kommentaar. Wie weet... dalk is jou gunsteling volgende op special! 😍

Die Hoender Tannie – Kwaliteit produkte teen uitstekende pryse. ❀️

Address

21 Stoffberg Str
Brits
0250

Telephone

+27714469631

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Hoender Tannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category