Mamma's Take-aways

Mamma's Take-aways Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mamma's Take-aways, Fast food restaurant, Roodewal Neethling Street Flat D-14, Breede Valley.

07/06/2024

Hello julle
My foon is buite aksie vir WhatsApp.

Julle kan bel of veel eerder na hierdie nommer n WhatsApp stuur 061 857 0361

Baie dankie, lekker le πŸ€—

Is NAWEEK hier buite πŸ’ƒβ€οΈ
17/05/2024

Is NAWEEK hier buite πŸ’ƒβ€οΈ

Hello julle πŸ™ƒπŸ€­

Hiers ons menu met spot goedkoop pryse ❀️

Julle ons werk more op orders met wat ons in die yskas het πŸ˜…πŸ˜‹

Wat beskikbaar is vir mΓ΄re 25 APRIL :
ONGELUKKIG GEEN GATSBY's
4 x wings & chips
10 x russian & chips
10 x snoek parcels

& natuurlik die gewone bakke chips ( small , medium & large )

DM of WhatsApp asseblief eerder vir orders.

07/05/2024

Julle kom nou , bederf daai kind met die All'as 😭🀣 die Gatsby's is weer vol op beskikbaar vir hulle. 🀀🀀

06/05/2024

Proverbs 16:3
"Ask the LORD to bless your plans , and you will be successful in carrying them out. "

Julle dis n splinter nuwe week , PROPVOL GENADE. Dieselfde grace wat ons hierdie naweek gedra en beskerm het.πŸ₯ΊπŸ™Œ

Die ROOSTER BURGER & CHIPS het lekker verkoop , dankie vir die wat dit uit getry dit. Vertrou dit was lekkerπŸ˜‹πŸ˜‹

Lol julle , die Here is honestly hierin. 🀞❀️
Ons SERVE mos , so ONS probeer almal se needs meet.

Ons gaan vandag eier toebies verkoop teen n goedkope prys van R4( twee snye toast brood met eier op) .
As dit lekker verkoop is dit sommer op die menu. 🀀🀀

Oh ja mensies , die rooster burger gaan ons meestal op bestellings vat want ons moet mos nog "knie" en die vuur aan die gang kry πŸ˜…πŸ€¦

Hoop julle verstaan.
Geseende Week❀️❀️

04/05/2024

Nou hierdie is die R40 meal πŸ˜‹πŸ˜‹πŸ€€

02/05/2024

Dis Naweek of altans "Klein Vrydag" hier buite πŸ˜…πŸ˜Ž

Ons TRY die naweek twee nuwe goed
Rooster Burger & Chips @ R40
& Pie en Chips @ R30

Ons gaan kyk hoe dit verkoop & dit dan add by menu.

πŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒπŸ’ƒ

30/04/2024

Hello Julle
Hoop dit gaan goed ,weet dis "maagies vol , oegies toe" tyd.

Wagou eers , voor julle slaap , ek kom sΓͺ gou net ons begin hierdie nuwe maand met " 6 Dae Γ± week oop".

Dis ons eerste keer vir Maandag tot Saterdag , so ONS VERTROU DIE HERE regtigwaar dat dit gaan werk vir ons.

So ONS IS OOP van mΓ΄re af.
Selfde menu , ons sal update met nuwe dites wat ons gaan add.

Lekker slaap lyfies
Ek sΓͺ weer WhatsApp 0685301952 of 0838502113 vir orders more.

Nights 😘

Hello julle πŸ™ƒπŸ€­Hiers ons menu met spot goedkoop pryse ❀️Julle ons werk more op orders met wat ons in die yskas het πŸ˜…πŸ˜‹Wat ...
24/04/2024

Hello julle πŸ™ƒπŸ€­

Hiers ons menu met spot goedkoop pryse ❀️

Julle ons werk more op orders met wat ons in die yskas het πŸ˜…πŸ˜‹

Wat beskikbaar is vir mΓ΄re 25 APRIL :
ONGELUKKIG GEEN GATSBY's
4 x wings & chips
10 x russian & chips
10 x snoek parcels

& natuurlik die gewone bakke chips ( small , medium & large )

DM of WhatsApp asseblief eerder vir orders.

20/04/2024

Address

Roodewal Neethling Street Flat D-14
Breede Valley

Opening Hours

Friday 10:00 - 22:00
Saturday 10:00 - 22:00

Telephone

+27685301952

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mamma's Take-aways posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share