04/09/2026
WELL DONE Byron Minnie Music & Ryno Velvet
Die dag het aangebreek. Byron Minnie en Ryno Velvet se splinternuwe treffer NOMMERPAS is nou beskikbaar op jou gunsteling platvorms.
Reel vir jou n BRAAI, KUIER of VAKANSIE en geniet NOMMERPAS net betyds vir heerlike lente.
https://youtu.be/o9GnZJfsjUI?si=AGNyCZJjq9e5MdMm
https://open.spotify.com/track/3UwWqAI5hrUd7ZqEdK8PiH?si=l8AM2wE4Tain-JNgi6VMoA&utm_source=whatsapp
https://music.apple.com/za/song/nommerpas/6793866626