Die Geelstert Viswinkel

Die Geelstert Viswinkel Heerlike vis, hoender, slapchips en soveel meer!

Kom bederf jouself!! 😉
17/11/2023

Kom bederf jouself!! 😉

'n Verskeidenheid Real Pies nou beskikbaar by Die Geelstert! Teen slegs R30. Absoluut heerlik🤗
06/11/2023

'n Verskeidenheid Real Pies nou beskikbaar by Die Geelstert! Teen slegs R30. Absoluut heerlik🤗

Die Geelstert Viswinkel in Bredasdorp se Family combos! 🐟 Definitief ń bargain wat die hele gesin voer! 🤤Moenie uitmis n...
07/09/2023

Die Geelstert Viswinkel in Bredasdorp se Family combos! 🐟 Definitief ń bargain wat die hele gesin voer! 🤤

Moenie uitmis nie, kom maak ń draai! 😉

Ons wens die vrouens in ons gemeenskap 'n wonderlike vrouedag toe. Die Geelstert is vandag oop tot 2pm🥰Kom maak 'n draai...
09/08/2023

Ons wens die vrouens in ons gemeenskap 'n wonderlike vrouedag toe.

Die Geelstert is vandag oop tot 2pm🥰

Kom maak 'n draai!

Kom geniet ons Midaway Boks teen 10% afslag! Net by Die Geelstert 😋
02/08/2023

Kom geniet ons Midaway Boks teen 10% afslag!

Net by Die Geelstert 😋

Ons is opgewonde om te deel dat Die Geelstert ELKE DAG 'n special sal bied van vandag af!Kom geniet 'n Calamari, Hake en...
21/07/2023

Ons is opgewonde om te deel dat Die Geelstert ELKE DAG 'n special sal bied van vandag af!

Kom geniet 'n Calamari, Hake en Chips combo en kry 10% afslag ELKE Vrydag!

SLEGS R99!

Sien jou by Die Geelstert 😋

ONS IS OOP!Na twee dae van herstelwerk aan die gebou se bedrading is ons weer volstoom aan die fry!  Ons gewilde Snoek S...
12/07/2023

ONS IS OOP!

Na twee dae van herstelwerk aan die gebou se bedrading is ons weer volstoom aan die fry!

Ons gewilde Snoek Special (R75) is nog aan, sowel as ons "Halwe Hake" Special teen slegs R55.

Kom bederf jouself!

Kom geniet ons REUSE porsie snoek met skyfies vir slegs R75!😋Sien jou by Die Geelstert!
05/07/2023

Kom geniet ons REUSE porsie snoek met skyfies vir slegs R75!😋

Sien jou by Die Geelstert!

Ons het heerlike vars vetkoek teen R5 een!Kom maak 'n draai
04/07/2023

Ons het heerlike vars vetkoek teen R5 een!

Kom maak 'n draai

Die heelikste calamari -  soos net die Geelstert kan! 🤩Het jy al geproe? Kom maak 'n draai by die Geelstert op hierdie p...
01/07/2023

Die heelikste calamari - soos net die Geelstert kan! 🤩

Het jy al geproe?

Kom maak 'n draai by die Geelstert op hierdie pragtige dag.🍋

So lyk die Geelstert se hake parcel😍Heerlik vars🍋Moenie vergeet van ons vetkoek nie😉
28/06/2023

So lyk die Geelstert se hake parcel😍

Heerlik vars🍋

Moenie vergeet van ons vetkoek nie😉

Address

28 All Saints Road
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 19:30
Thursday 09:00 - 19:30
Friday 09:00 - 19:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27799152420

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Geelstert Viswinkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share