14/01/2015
Baie lanklaas gehoor van ons wel ons het intresante nuwe dinge wat voorle ... Ons kry n splinter nuwe menu met lekker eet gereie soos wraps pizza"s op warm dae en al daai lekker goedtjies wat mense na smag om te kan proe ... LET WEL ons doen enige funksies soos kerkfunksies , verjaarsdag partytjies, ooievaars , ons doen spit braai"s als wat jy aan kan d**k sal ons met liefde doen .. So kom en geniet dit hier by ons .. Ons het heerlike vars koek , en ook vars gemaakte koffie wat jou sal laat smak na jou asem voel gerus om ons te skakel op 011 740 8309 ons adress is 61 hendrik potgieter straat dalveiw voel vry om ons blad te versprei en ook te kom kuier hoop ek sien julle liefde B&O coffee shop !!! ###