Koffie Ark

Koffie Ark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Koffie Ark, Coffee shop, Boekenhout straat 22, Brakpan.

Ons is Sondag toe, omdat ons voorberei en regmaak vir die kermis van 29 Julie. Ons sien jou op die kermis: VAN TOEKA TOT...
21/07/2023

Ons is Sondag toe, omdat ons voorberei en regmaak vir die kermis van 29 Julie.

Ons sien jou op die kermis: VAN TOEKA TOT NOU.

Ons is môre toe, maar sien jóú volgende week.Liefde!
01/07/2023

Ons is môre toe, maar sien jóú volgende week.

Liefde!

Ds. Hennie sluit sy reeks af.

Die Ark is môre 2 Julie toe.

Sien jou môre!

Ons is môre oggend toe, maar oop vanaf 17:00 môre aand saam met ons Kerssangdiens. Kom kuier en sing heerlik saam!
26/11/2022

Ons is môre oggend toe, maar oop vanaf 17:00 môre aand saam met ons Kerssangdiens.

Kom kuier en sing heerlik saam!

Spesiale aanbieding vir môre saam met Retief Burger vertoning. Sjokolade en aarbei melkskommels R50 vir 2!
19/11/2022

Spesiale aanbieding vir môre saam met Retief Burger vertoning.

Sjokolade en aarbei melkskommels R50 vir 2!

Ons is Sondag oop saam met die vertoning van Retief Burger.As daar beurtkrag is, sal daar 'n kragopwekker wees vir heerl...
15/11/2022

Ons is Sondag oop saam met die vertoning van Retief Burger.

As daar beurtkrag is, sal daar 'n kragopwekker wees vir heerlike koffie of 'n melkskommel.

Sien jou daar!

Sjalom en seën
Die Koffie Arkspan.

Ons neem Sondag 'n blaaskans en gaan nie oop wees nie. Ons hoop die kinders sal ook hulle kort skoolvakansie geniet.Kom ...
30/09/2022

Ons neem Sondag 'n blaaskans en gaan nie oop wees nie.
Ons hoop die kinders sal ook hulle kort skoolvakansie geniet.

Kom luister na ds. Hennie se laaste boodskap en ons sien dan weer volgende Sondag!

Seëninge tot dan
Die Koffie Arkspan.

Sondag is Braaidag in die gemeente en ... Ja! Ons is oop. Kom probeer ons spiksplinternuwe Spookasem-melkskommel. Dit ís...
22/09/2022

Sondag is Braaidag in die gemeente en ... Ja! Ons is oop. Kom probeer ons spiksplinternuwe Spookasem-melkskommel.
Dit ís één vir die boeke. Slegs R35!

Sien jou Sondag.

Seën tot dan.

Die Koffie Arkspan.

Geliefde Dankie vir elkeen van julle se getroue ondersteuning by die Ark, altyd. Ons is dankbaar dat ons mag bedien en d...
31/07/2022

Geliefde

Dankie vir elkeen van julle se getroue ondersteuning by die Ark, altyd. Ons is dankbaar dat ons mag bedien en dien.

Die Ark is trots om te sê dat ons met die kermis meer as 350 koffies en melkskommels verkoop het.

Ons waardeer julle voortgesette ondersteuning.

Liefde en seën,
In Hom

Die Koffie Ark-span

Ons is gaande oor ons toonbank se nuwe voorkoms. Toegevou in blomme.
25/07/2022

Ons is gaande oor ons toonbank se nuwe voorkoms.
Toegevou in blomme.

Ons sien uit na ons KERMIS wat op 30 Julie plaasvind. Heerlike drinkgoed vir elkeen. Kom kuier heerlik saam met ons.Kaar...
24/07/2022

Ons sien uit na ons KERMIS wat op 30 Julie plaasvind. Heerlike drinkgoed vir elkeen.
Kom kuier heerlik saam met ons.

Kaart fasiliteite beskikbaar.

Ons is môre oop. Kom kry jou heerlike Cappuccino of lekker suurlemoentert.Ons het ook soos altyd milkshakes en unicorn-k...
23/07/2022

Ons is môre oop. Kom kry jou heerlike Cappuccino of lekker suurlemoentert.

Ons het ook soos altyd milkshakes en unicorn-kolwyntjies.

Ds. Hennie sluit sy reeks af óók môre. Ons sien jou 9 uur by die diens.

Sjalom en sela
Die Koffie Arkspan.

Ons is môre oop! Kom kuier heerlik saam.Ons is jammer dat ons pryse styg, maar weens die verskaffers se pryse wat aanhou...
16/07/2022

Ons is môre oop! Kom kuier heerlik saam.

Ons is jammer dat ons pryse styg, maar weens die verskaffers se pryse wat aanhoudend styg moes ons 'n aanpassing maak.

Sien jou daar!

Die Koffie Arkspan

Address

Boekenhout Straat 22
Brakpan
1541

Telephone

+27741354907

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koffie Ark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Koffie Ark:

Share

Category