Food for the Soul

Food for the Soul hi everybody I would like to spread the word of God on this page everyday something new

22/01/2020
06/09/2017

DIE STEM AGTER JOU! CHRISTENSKAP VEREIS GROEI.
5 – SEPT. 2017. EFE. 4:15. (Geskryf deur Solly Ozrovech)
V15. – Maar ons moet aan die waarheid vashou en liefdevol bly. Dan sal ons groei in ons verbintenis met Christus, ons Hoof.
Geliefde vriend/vriendin, jy kan nie meer vir jou eie plesier leef nie. Jy moet volkome gehoorsaam wees aan die wil van God so ver dit aan jou geopenbaar is in sy Woord. Jy moet jou sondes bely aan God en aan hulle teenoor wie jy oortree het. Paulus dring by Christene aan om vervul te word met die volheid van God. ‘’God in my’’ is een van die temas wat gedurig deur hom beklemtoon is. Elke Christen wat sy Here liefhet, is verplig tot groei na Chritus toe.
GEBED: Ek pleit vir krag, o Here, om die bande tussen ons te versterk sodat ek nooit die bewustheid van U teenwoordigheid sal verloor nie. Amen!

03/06/2016

Address

15 Rietz
Brakpan
1459

Telephone

0838000055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Food for the Soul posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share